Fouriesburg Akkommodasie by African Dawn Guest House | LekkeSlaap
+22

African Dawn Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir African Dawn Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sakkie J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker kamers is mooi en stoep sit is vir my.

Puik en vriendelik. Gasvryheid opreg en beveel hulle hoog aan. Sal weer kom kuier.

African Dawn Guest House's terugvoer

Dit is altyd lekker om sulke awesome gaste te hê. Vertrou ons sien julle sommer gou weer.

African Dawn Guest House
Andrew V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew V
Saam met vriende

Warm, welcoming and spacious.

The hostess was wonderful, made us feel very welcome and did extra to assist with our needs. The bed, bathroom and breakfast was lovely.

Christiaan H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en geselskap, gepaard met klassieke, skoon, netjiese akkommodasie-geriewe.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Het lekker geslaap in goeie, netjiese, skoon akkommodasie-geriewe. Dis was baie koud en die ekstra moeite wat gedoen was om ons kamer en bed snoesig en warm te maak voor ons aankoms word baie waardeer.

Janika P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janika P
Saam met vriende

Gerieflik en baie vriendelike diens.

Het baie lekker gebly, die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik, help op enige manier, lekkerste ontbyt en warm bed. Dankie.

René J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar gaan bly as ons weer daai kant toe kom.

Ronel B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel met veilige en pragtige kamer in rustige en stil buurt met mooi uitsig oor tuin.

Ons was heerlik verras met die ruim kamer en pragtige badkamer. Gastehuis het pragtige tuin en is omgewing net so mooi en rustig. Dankie vir die gasvryheid en die heerlikste ontbyt.

Andre V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

As die enigste gaste vir die twee dae was dit baie rustig. Slegs een dame (Maria) wat die gastehuis bedryf het tydens ons verblyf. Baie aangenaam, hulpvaardig en vriendelik. Een tekortkoming is dat daar geen onderdakparkeerplek is vir voertuie nie.

Petri S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon. Ons was alhoewel nie gewaarsku oor die waterbeperkings nie. Dit het gelei tot 'n dag en n half sonder water wat die verblyf omstandighede onsmaaklik gemaak het.

Ons het die plek baie mooi gevind met netjiese kamers en goeie ontbyt. Die eerste aand het ons besef daar is geen water nie en nadat ek die persoon aan diens gekontak het is ek ingelig dat daar waterbeperkings is, dat hul nie weet wanneer dit weer gaan aan kom nie en dat ons dit maar net moet uitwag. Geen ekstra drink water was voorsien nie, ons kon nie was nie en ons kon ook nie die toilette spoel vir 'n dag en 'n half nie wat die verblyf in die kamers baie onsmaaklik gemaak het. Ek verstaan dat mens niks kan doen aan die waterbeperkings nie, maar daar is talle voorsorgmaatreëls wat geneem kan word om die verblyf meer aangenaam te maak. Vir die prys wat ons betaal het, het ek regtig beter verwag.

African Dawn Guest House's terugvoer

Thank you for your review.

I apologise sincerely for the water problem you experienced whilst staying as our guest at Copper Kettle, I understand fully how inconvenient and annoying it must have been for you both.
Unfortunately, the situation with the water problem is totally out of my control. The whole town experienced the same problem, and because there were no warnings given that the water would be cut off it was very difficult to be prepared suddenly. Had we received warning from the Municipality we could have arranged for alternative water supply as in buckets etc.

We do have a Jo Jo tank on order as a result of this sudden cut off due to the dam and river being dry and are waiting for delivery. We have recently had heavy rainfalls in Fouriesburg so there is no longer a problem, but to be on the safe side we will have a back up tank installed.

Apart from the water problem, I do hope you enjoyed your stay at the Copper Kettle as we make every effort to ensure all our guests are provided for in every way.

African Dawn Guest House
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 12, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtZg0Lm6HdBlZPaJt1Iz9PmC1WpsqBbh68STmCJhpXMHFd8TbZd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 12 De Villiers Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.622863403831 28.209816813469
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za