Riebeek-Kasteel Akkommodasie by African Dream | LekkeSlaap
+13

African Dream

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat, Shiraz Estate, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

African Dream is 'n selfsorghuis wat in Riebeek-Kasteel geleë is en pragtige uitsigte op Kasteelberg en die nabygeleë wingerde bied. Riebeek-Kasteel is een van die oudste dorpies in Suid-Afrika en is sowat 80 km noordoos van Kaapstad.

Dié huis het 3 slaapkamers, bied slaapplek aan 6 gaste en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het dubbelbeddens. Lugversorging is in die hele huis beskikbaar.

Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die patio het koelte en daar is sitplek buite. Daar is ook 'n lieflike swembad en oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel. Die huis het ook 'n alarm.

Slaapplek

’n Bespreking by African Dream sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir African Dream
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kloofstraat, Shiraz Estate, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat, Shiraz Estate, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMTc4NmNkLTIyYmUtNGU2NS04YTgwLTVlY2E5NjA0MDAyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Kloof street Shiraz Estate 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.385116321459 18.906751925656
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za