Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dreams Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir African Dreams Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Manie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie mooi en rustige omgewing.

Dit was uitstekend, 'n pragtige tuin, baie lekker ligging en baie behulpsame en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Manie,
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang.
Julle is altyd welkom

African Dreams Guesthouse
Loan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loan S
Saam met vriende

Sal definitief aanbeveel. Sien volgende jaar weer.

Juweel van 'n plek. Baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie in Namibië.

Namibiese gasvryheid is ongekend, elke liewe dorp waar ons was help die mense met graagte. African Dreams ook geen uitsondering, ons het so lekker gekuier en ontspan tydens ons twee dae verblyf by hulle, jy weet nie eens jy is in 'n dorp, die rustigheid en gasvryheid was heerlik van eienaars tot werkers, baie gaaf. Sou ons pad weer in daardie rigting loop sal ons beslis weer aanklop vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Belinda vir die mooi getuigskrif. Julle is altyd welkom.

African Dreams Guesthouse
Richard D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D
Enkelreisiger

Service is very good.

Ideally situated for overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena Neeltje F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena Neeltje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient stayover en route to Swakopmund/Etosha.

Lovely accommodation. Restaurant choices for supper in Okahandja are limited.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Gemiddelde gastehuis. Ontbyt sonder verbeelding. Gasvrou afwesig. Ander personeel vriendelik. Nogal duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

All professionals operating in the built environment (particularly the design side) will find pleasure in the effort that had gone into the detail design from a place-making perspective - very tasteful. We wish we had time to dwell on the premises and appreciate the facilities. Top class venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Was nice meeting you Cedric. Hope to see you soon.

African Dreams Guesthouse
Anton L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met vriende

Nice accommodation and garden.

Nice accommodation and lush garden with lovely breakfast area and friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Anton, was nice meeting you and we hope to see you soon. Hope you have a wonderful time in Namibia.

African Dreams Guesthouse
Phillip B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip B
Saam met vriende

Aangenaam met vriendelike personeel.

Die verblyf was baie aangenaam met vriendelike hulpvaardige personeel. Kamers was baie skoon en aanvaarbaar. Miskien bietjie duur?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Phillip. Hoop ons sien jul gou weer.

African Dreams Guesthouse
Dina K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer netjies. Ontbyt betyds en baie smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien.

African Dreams Guesthouse
Marleze E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleze E
Gesin met tieners

Akkommodasie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Sou aanbeveel dat ontbyt dalk 'n bietjie meer interessant kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marleze. Ons sal beslis kyk na ons ontbyt en waar ons kan verbeter.

African Dreams Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg 547, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNjBlMDhiLWM2MmYtNGY4YS05MDcwLTNmNmQyNzA1Y2Y5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 547 River Road Okahandja 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -21.977021 16.922355