LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Dreamz Guest House | LekkeSlaap
+67

African Dreamz Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboksingel, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

African Dreamz Guest House is in Kroonstad geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om oor te slaap. Die gastehuis is in 'n stil area en naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die akkommodasie beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het en 1 'n aparte badkamer het.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer-area wat op die patio oopmaak. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike TV-area, eetkamer en kombuis wat oopplan is.

Die huis het 'n binnebraai en 'n lapa met braaigeriewe in die tuin.

Gaste het ook toegang tot veilige, onderdakparkeerplek gedurende hul verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir African Dreamz Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bosboksingel, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink African Dreamz Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboksingel, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20s1vte8RKphC3js3g3m9ZWR1apQzXFytkOq1LuH4jy86rgKdj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 15 Bosbok Crescent Elandia 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.631606731842 27.239463411045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!