LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Dreamz Guest House | LekkeSlaap
+67

African Dreamz Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir African Dreamz Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amelia W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia W
Enkelreisiger

Very nice.

The owners were very friendly and helpful. I can recommend African Dreamz Guest House.

African Dreamz Guest House's terugvoer

Dankie Amelia,
Kom kuier gerus weer!!

African Dreamz Guest House
Annemie F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid.

Ons was baie tevrede en die gasvrou Corna is baie gasvry en behulpsaam. Baie netjiese gastehuis.

African Dreamz Guest House's terugvoer

Baie dankie Annemie.
Hoop om julle gou weer te sien.

African Dreamz Guest House
Monique C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Besigheidsreis

Gerieflike akkommodasie met baie goeie diens.

Gerieflike kamers. Ek het die privaatheid baie waardeer. Uitstekend diens van Corna ontvang. Kos was ook heerlik. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Inge F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge F
Saam met vriende

Vriendelik en huislik!

Pragtige, ruim kamers en vriendelike diens.

African Dreamz Guest House's terugvoer

Baie dankie Monique.
Hoop ons sien julle gou weer.

African Dreamz Guest House
Rozanne B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Besigheidsreis

Vriendelik, netjies en smaakvol toegerus.

Baie vriendelik ontvang deur Corna. Uiters gasvry en vriendelik. Die kamer is meer as voldoende, netjies en smaakvol gedoen.

African Dreamz Guest House's terugvoer

Baie dankie Rozanne.

Hoop ons sien jou eendag weer!

Groete

African Dreamz Guest House
Alta S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met vriende

Lekker leefhuis met al die geriewe wat benodig word. Skoon en netjies en vriendelike en hoflike personeel.

Corna het ons vriendelik ontvang. Al die geriewe wat benodig kan word is beskikbaar. 'n Lekker braai-area, 'n lapa, mooi en skoon kamers en sommer net 'n lekker leefhuis. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Die gasvryheid was wonderlik.

was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboksingel, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20s1vte8RKphC3js3g3m9ZWR1apQzXFytkOq1LuH4jy86rgKdj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 15 Bosbok Crescent Elandia 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.631606731842 27.239463411045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!