African Farm Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Farm Cottage is op 'n plaas naby Swellendam en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is ideaal vir 'n rustige plaaswegbreek en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in en om die pragtige dorp Swellendam.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 1 enkelbed in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbank en gaste kan ook van die gratis WiFi gebruik maak.

Daar is 'n lieflike braai-area en veilige parkeerplek op die perseel vir gaste.

Doendinge op die plaas sluit voetslaan en bergfietsry in en gaste kan na die mees suidelike punt van Afrika in Agulhas ry - 'n heerlike daguitstappie.

Slaapplek

'n Bespreking by African Farm Cottage sluit in:

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Farm Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false