LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Footprints Lodge | LekkeSlaap
+23

African Footprints Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 13 resensies vir African Footprints Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.2/5
Wiaan N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wiaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hopeloos te duur vir wat jy kry.

Uitstaande bedrag was R1000 hoër as dit wat uitstaande was. Stortkop maak 'n mens skaars nat. Kamers was teen 13:30 met ons aankoms nog nie skoon of gereed nie. Niemand wat ons ingelig het oor ontbyt opsies indien enige nie. Goeie area en naby aan stad.

Patrick N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The right place to be.

I think the place is good since, during my visit there were still renovations and it shows that my next visit will be more excellent. But we enjoyed our stay with peace of mind and being close to everything.

Antoinette D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D
Besigheidsreis

Aangemaan.

Die kamers was netjies en skoon en baie ruim , maar die eetkamer is koud en onpersoonlik. Daar is nie eers plekmatjies op die tafels nie. Nie eers n ou blommetjie nie. Die stoele in die eetkamer is lendelam. Dalk kan meer aandag gegee word aan die eetkamer aangesien mens op n sake reis is en wil darem tuis voel waar ook al jy tuisgaan. Dankie!

Magda L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het iets beters verwag volgens die internet.

Die yskas en bedligte was nie ingeprop met ons aankoms nie. Ons moes onder die tafel inkruip om die ketel aan te sit. Daar was geen haardroër nie, en die handdoeke was redelik afgeleef.

Kenosi M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenosi M
Enkelreisiger

Good experience.

Pleasant overnight, safe, clean and friendly staff.

Alina C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alina C

No complaints.

Rooms was clean and comfortable, no complaints.

Thabo G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo G
Enkelreisiger

Good!

Had a good stay. Clean and safe.

Erina Strydom N - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erina Strydom N

Terugvoer van lektore nie goed nie.

Adv. Rahim se kamer het nie warm water gehad nie. Hulle moes ook uitvind dat ontbyt nie ingesluit was nie!

African Footprints Lodge's terugvoer

As u na die kwotasie gaan kyk sal u sien die prys het net die kamers ingesluit en geen etes nie. Adv Rahim het eers die laaste oggend wat hy vir ontbyt moes betaal gekla oor die warm water. As hy die eerste dag vir ons gese het hy het nie warm water kon ons die problem uitsorteer of hom skuif na n ander kamer. Ons verneem hy wou uit die situasie kom om nie vir ontbyt te betaal nie, dit maak nie sin vir iemand om vir twee nagte in n kamer te bly sonder warm water nie, en dan eers die laaste dag te kla nie. Volgens die bestuur het sy gaan voel of daar warm water in die kamer is toe hy weg is, en daar was(sodat ons dit kan uitsorteer sou daar n probleem wees)

Dankie vir die teruvoering

African Footprints Lodge
Julie V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Julie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan vereistes. Dis net afronding wat kort.

Die eenvoudige ontvangshokkie skep nie 'n goeie indruk nie. Die kamer se voorkoms is netjies. Daar is egter nie 'n muurprop by die tafeltjie waarop 'n ketel vir koffie of tee beskikbaar is nie. Daar is twee muurproppe in hoog aan die linkerkant waar niemand kan bykom nie. Die stort is lieflik groot, maar daar is geen relings vir ouer of gestremde mense nie. Geen toiletseep of sjampoe soos by ander gastehuise nie. Die hoofskakelaar vir die kamerlig is ook skakelaar vir toilet. As jy in nag toilet toe gaan en lig aanskakel, is hele eenheid se ligte aan. Daar was 'n aangrensende hokkie met 'n stapelbed met 'n buitedeur. Die deur was nie gesluit nie en net met 'n ketting vas. Ons was verbaas om te sien dat, ten spyte van in die middel van die winter daar nie elektriese kombers op bed was nie. Gelukkig was daar 'n kas met ekstra komberse. Die ontbyt was aangenaam, maar die personeel het eers na 'n rukkie aangekom. Ek moet sê, die personeel is regtig baie vriendelik. Ek besef dis winter en personeel moet seker vroeg vervoer neem om betyds by die werk te kan wees, en daarom trek hulle baie klere oor mekaar aan om warm te kry, maar dit vertoon nie professioneel nie.

Alta B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alta B
Gesin met tieners

Teleurstellend!

Die plek was onafgerond, sement op die vensters en skuifdeur was los in kosyn. Handdoeke was kliphard en uitgewas. Kamer het baie erg na rook geruik. Badkamer het nie sy eie deur nie en loop in die kombuis in. Die koffie is sommer in plastiekbakkie uitgeskep, en nie eers genoeg vir 3 koppies nie. Dit is beslis nie waarde vir my geld nie.

Lida R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lida R

Dit was kort maar ek sal nie weer gebruik maak van hulle nie.

Het 23:00 daar aangekom en nie warm water gehad nie. Die stort se deur maak nie toe nie en die wasbak val van die staander af. Ons het vir 3 volwassenes bespreek. My dogter en haar man het op die dubbelbed geslaap en ek (ma) het op 'n "kartel" geslaap wat ek in die hoek moes druk sodat dit nie links - regs - vorentoe en agtertoe beweeg nie. Ek was so bang die bed breek deur die nag. Ons is voor ontbyt weer uit en het sleutel in die deur gelos.

Fanie P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oorslaapplek.

Kamer was skoon en netjies, geen klagtes nie.

Iain F - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Iain F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would never stay there again or recomend it to anybody.

I was disappointed. The reception was a disgrace. They had a person there that did not know what he was doing and could not speak English properly. The card machine was not working, luckily I had cash with me. I asked for a receipt and they could not give me one. I was told they would e-mail it to me. (I am still waiting.) They had an open plan shower in the room which I was disappointed in. I had to wake up the help to let me out at 06:00 to let me out when I was leaving after I had made arrangements the previous evening. It was stated in the room that no alcohol is allowed on the premises. If you are found with alcohol you will be fined R1500 on their brochure. (I think this was a disgrace.) I have stayed in a lot of guest houses and have never been so disappointed.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 219 President Paul Kruger Laan, , Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNjkwMDhkLTc3ZjktNDdiYy1hMGNhLWUxNmQ4NWY2MTU1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 4 219 President Paul Kruger Avenue Universitas 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.119224390367 26.180429271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!