LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Game Lodge | LekkeSlaap
+28

African Game Lodge

Wildsplaas
Tweeslaapkamer-Chalet
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenhede is lekker ruim. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke chalet het 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n kombuis met 'n vierplaatgasstoof, yskas, vrieskas, breekware en eetgerei. Die badkamer het 'n bad, stort en handdoeke. Elke chalet het 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Al die toerusting werk met 12 volt sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Maaltyd-opsies moet vooraf, direk met die lodge, gereël word. Sommige aktiwiteite sal ekstra kos. Dit sluit die fossiel-uitstappie, San-tekeninge, en natuur- en wildrit in. Daar is geen selfoonontvangs nie, maar daar is WiFi in die lodge. Indien jy jou eie wyn saambring, sal 'n kurkfooi gehef word. Kinders tussen 0 en 5 betaal R120. Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

'n 50% deposito moet binne 7 dae betaal word om die bespreking te bevestig.
Wanneer jy die deposito betaal stem jy ooreen om die terme en voorwaardes waaronder die bespreking gemaak is na te kom.
Die balans van die betaling is met aankoms betaalbaar. (Ons het kredietkaartgeriewe.)

Kansellasiebeleid as volg:
Slegs skriftelike kansellasies word aanvaar.
'n 50% kansellasiefooi sal gehef word.

Eenslaapkamer-chalet
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ruim en ideaal vir 'n paartjie. Dit word dikwels as wittebroodsuite gebruik en beskik oor 'n romantiese dubbelbed met linne. Die chalet het 'n gesellige sitkamer met 'n kaggel, eetarea, en kombuis met 'n vierplaatgasstoof, yskas en vrieskas. Die badkamer het 'n stort, bad en handdoeke. Die onderdakstoep het braaigeriewe en bied 'n uitsig op die berg. Al die toerusting werk met 12 volt sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Maaltyd-opsies moet vooraf, direk met die lodge, gereël word. Sommige aktiwiteite sal ekstra kos. Dit sluit die fossiel-uitstappie, San-tekeninge, en natuur- en wildrit in. Daar is geen selfoonontvangs nie, maar daar is WiFi in die lodge. Indien jy jou eie wyn saambring, sal 'n kurkfooi gehef word. Kinders tussen 0 en 5 betaal R120. Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

'n 50% deposito moet binne 7 dae betaal word om die bespreking te bevestig.
Wanneer jy die deposito betaal stem jy ooreen om die terme en voorwaardes waaronder die bespreking gemaak is na te kom.
Die balans van die betaling is met aankoms betaalbaar. (Ons het kredietkaartgeriewe.)

Kansellasiebeleid as volg:
Slegs skriftelike kansellasies word aanvaar.
'n 50% kansellasiefooi sal gehef word.

Luukse tent met braaigeriewe
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die luukse tent het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuisie, vierplaatgasstoof, yskas, vrieskas, braai-area en 'n stoep met 'n uitsig in.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Huisreëls

Maaltyd-opsies moet vooraf, direk met die lodge, gereël word. Sommige aktiwiteite sal ekstra kos. Dit sluit die fossiel-uitstappie, San-tekeninge, en natuur- en wildrit in. Daar is geen selfoonontvangs nie, maar daar is WiFi in die lodge. Indien jy jou eie wyn saambring, sal 'n kurkfooi gehef word. Kinders tussen 0 en 5 betaal R120. Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

'n 50% deposito moet binne 7 dae betaal word om die bespreking te bevestig.
Wanneer jy die deposito betaal stem jy ooreen om die terme en voorwaardes waaronder die bespreking gemaak is na te kom.
Die balans van die betaling is met aankoms betaalbaar. (Ons het kredietkaartgeriewe.)

Kansellasiebeleid as volg:
Slegs skriftelike kansellasies word aanvaar.
'n 50% kansellasiefooi sal gehef word.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driekuilshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f02b93c1e3730f84e20588cb5ba76f30aac3f98622b1ed4c6e48823ddb4679b50306849d8105e591ef2b1d5f09ee7702e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 Driekuilshoogte Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.722233720647 20.352156758308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!