LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Grace | LekkeSlaap
+42

African Grace

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-singel 26, Northmead Uitgang 7, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

African Grace is 'n pragtige houtkothuis in die eienaar se tuin in 'n rustige area in Benoni, naby die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Hier kan gaste die geselskap van die voëltjies geniet en in hul privaat wegbreekplek ontspan.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet, wasbak en komplimentêre badkamergeriewe.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Apple TV met Netflix is in beide die sitarea en hoofslaapkamer beskikbaar. Daar is onbeperkte WiFi en 'n skuifdeur bied toegang tot 'n privaat dek met sitplek en ketelbraaigeriewe.

Daar is 'n kontinentale ontbyt in die kothuis wat gaste self kan voorberei.

Gaste het ook toegang tot 'n klein gimnasium en 'n swembad. Die kragopwekker op die perseel is daar om beurtkrag se impak te verminder.

Slaapplek

’n Bespreking by African Grace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Deane-singel 26, Northmead Uitgang 7, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-singel 26, Northmead Uitgang 7, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7486047adb5ecb45f11577f159e40581c030ab44aa7022656edd97f660f731b943888f25bc2400023018b705029c0cb6f77e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (vir 4 persone) 26 Deane Crescent Northmead Ext 7 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.1488436 28.313067
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!