Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Hills Safari Lodge & Spa

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir African Hills Safari Lodge & Spa
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lorette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Staff excellent. Foodexcellent. Spa excellent. Animals are beautiful, well cared for and plenty. Rangers are well-trained. All in all a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B
Enkelreisiger

Onvergeetlik

Almal is vriendelik, behulpsaam en beslis waarde vir geld van begin tot einde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike 2 nagte wat ons daar deurgebring het.

Die olifante by die restaurant is 'n groot bonus. Die tuin en omgewing is baie mooi en ontspannend. DIe kos was uitstekend! Die kamers is baie mooi en gerieflik. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die masserings by die spa was ook uitstekend. Dit is 'n gerieflike een uur rit uit Fourways, wat die ligging baie gerieflik maak vir 'n naweekwegbreek. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die beste vakansie ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefmarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefmarie L
Saam met vriende

Fantasiese personeel is wonderlik.

Lanklaas sulke vriendelike personeel gesien, en omdat ons deur die webtuiste bespreek het, het hulle vir ons 'n beter kamer gegee. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n heerlike wegbreek met uitstekende diens en heerlike kos.

Sal dit beslis aanbeveel. Was lekker om die Wieg van die Mensdom te besoek, na heerlike kos en ontspannende spa by African Hills. Puik diens en lekker warm, skoon kamer. Sal dit graag weer wil doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen J

Stunning place to stay.

Would highly recommend it. Beautiful setting. Luxurious accommodations maintained to a high standard. Friendly yet professional staff. Excellent food. Wildlife on your doorstep. Activities available including game drives and history tours. Most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W
Gesin met tieners

Kos was baie lekker, wildrit was baie lekker, het baie diere gesien. Kamer groot en gemaklik.

Ons sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzet W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut beeldskoon.

Pragtige kamers met uitsig oor dammetjie waar diere water drink. Heerlike kos en baie gasvrye werkers by die lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linky O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linky O
Gesin met tieners

Dit was werklik een wat ons gaan onthou.

Van die heerlike kos, wildrit waar die gids baie kennis gedeel het, die spa tot die Olifante op die gras voer Sondagmiddag; alles was 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pratish K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pratish K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great personal service and very knowledgeable and friendly staff.

The food was probably not at the level expected for a 4-star establishment and the the general maintenance and upkeep needs a bit more attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lusiba N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusiba N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Beautiful location, friendly staff, good food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gillian F
Enkelreisiger

Pleasant but disappointing.

The menu needs an upgrade. The pastries are not fresh. The marmalade jars are sticky, to name but a few. I have travelled to more remote and secluded areas and experienced better restaurant quality food. There were hidden costs that were not told to me upfront and I had to pay even more when checking out - no transparency. All the staff were pleasant and accommodating, particularly the lady who cleaned my room and one specific lady in the restaurant. However, when checking out, the male (as he was no gentleman when dealing with me) was rude and arrogant towards me when I requested his assistance to explain the bill to me. At best I would rate this establishment at a 2 star and a possible upgrade to a 3 star purely because of its location and the fact that one can interact with the elephants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barney V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney V
Saam met vriende

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizz M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops.

Wat 'n besonderse ervaring. Askari verdien hulle sterre plus meer. Werkers was almal vriendelik en behulpsaam en goed opgelei om elke gas welkom en gemaklik te laat voel. Die restaurant was tops met heerlike etes. So welkome atmosfeer. William was uitstekend. Die spa is 'n plek om te besoek. Die wildsrit was 'n belewenis met Gibson die toergids wat al die diere so mooi beskryf, en kon almal se vrae met selfvertroue beantwoord. Amazing ervaring en naweek gehad. Dankie Askari volgende keer bring ek my hele familie saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonetta R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonetta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek om te rus en die diere te geniet.

Vriendelike diens van begin tot einde. Toergids het baie kennis oor die diere en baie moeite gedoen met ons. Was stil en rustig. Ons het voor by die damme gebly so het baie diere in die dag gesien verbykom sonder om hulle te gaan soek. Olifante het voor ons stoep verbygeloop. Enigste negatiewe kommentaar wat ek kan maak is dat hulle ontvangs nie indrukwekkend is soos van die ander 4-ster lodges waar ons al gebly het nie. Maar weereens, ek dink die vriendelike personeel maak daarvoor op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannaweek.

Pragtige plek met skoon, netjiese verblyf. Die spa en wildrit is beslis moet-doen aktiwiteite. Vriendelike en behulpsame personeel en die kos by die restaurant was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Het die rustigheid en natuurskoon baie waardeer. Staf is vriendelik behulpsaam en kamer baie modern netjies en skoon. Askari is een van my top 5 gunsteling bestemmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful views and surroundings.

The spa treatments were just okay and need improvement. The massage felt rushed and was dissatisfied with the eyebrow tint and shape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie R
Saam met vriende

Relaxed breakaway for a few days.

Only a 1 hour drive from Johannesburg. Beautiful, well kept farm. The food was good and the staff friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing

Beautiful and well equipped rooms, exceptionally friendly staff and a stunning location, our stay here was a real treat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extreamly relaxing.

There is lots of activities to take part in, like game trips, museums to see, elephant excursions and a wonderful spa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruni L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, aangenaam en heerlike kos.

Kan Askari aanbeveel as ontvlugting uit stad, baie mooi omgewing en vriendelike bediening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging by die Magaliesburg.

Naby Johannesburg, maar ver genoeg om in die bos te wees. Goeie diens en vriendelike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige lodge. Vriendelike personeel. Net jammer ons kon nie langer bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolindie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolindie V
Enkelreisiger

Heerlik gerus.

Heerlik gerus en baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met vriende

Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Askari Lodge se diens, vriendelikheid, huisvesting en kos was voorwaar fantasties. Ons sal beslis weer hierheen gaan vir 'n wegbreek naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-lou E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marie-lou E
Gesin met klein kinders

Lekker, maar ongemaklik.

Ons kan nie kla oor die verblyf self nie. Daar was ‘n probleem met ons bespreking en hulle het ons kompleet soos stout kinders behandel. Ons was só ongemaklik ontvang. Toe ons aankom, sê hulle ons bespreking is vir die volgende aand. Ek vra toe of ons dan kan oornag en hulle kon toe 'n kamer kry. Hulle vra toe net vir een nag en ek sê toe ek wou twee aande bespreek. Hulle sê toe ek moet wag, hulle moet eers kyk of daar plek is vir die volgende nag. My bespreking was dan vir die volgende nag. Hulle sit ons toe in ‘n standard chalet en ons het betaal vir die Garden Suite. Hulle verduidelik toe niks vir ons verder oor dit nie. Die volgende dag toe ons afloop vir ontbyt, kon ek sien daar was tog Garden Suites beskikbaar waarmee hulle ons kon help. Ek het dit juis bespreek, want dit was ek en my sussie en my tweejarige. Die kamer was baie beknop en nie wat ek voor betaal het nie. Hulle kon toe ook darem verduidelik as dit is oor ons bespreking ‘n probleem was. Hulle kon net jammer sê en verduidelik dat hulle ons vanaand in dié kamer sit en ons sal skuif of net laat betaal vir ‘n standaard chalet vir die nag. Die restaurant is glad nie kindervriendelik nie. Weereens het niemand ons gesê om alternatiewe reëlings te tref as jy met ‘n kind kom nie. Die ander gaste het ons so sleg uitgekyk, want my tweejarige was baie verveeld en daar was nie juis spysenieringopsies nie. Maar die oulike kelner en sjef het vir haar 'n plan gemaak. Ons het baie goeie diens gekry van William en Joshua. Ons het die volgende oggend uitgeklok weens die ongemak by die restaurant. Hulle het ons darem nie ekstra gevra vir die aand wat ons toe bespreek het nie. Ons was dankbaar daarvoor. Ons het ‘n tip vir hulle gelos. Die personeel by die ontvangs hoop ek het dit vir hulle gegee. Askari is pragtig en het baie potensiaal. Die klein bietjie aandag aan detail sal ver gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het vir die 1ste keer gerus!

Ons het dit vreeslik geniet, dit was rustig en die kos was uit 'n boek uit! Ons gaan definitief weer 'n naweek wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arle D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons naweek was heerlik! Ons het wel gevoel die eetsaal is redelik vuil.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Doornspruit Pad 1, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cab597a29c64ec291efdf7206b8790dba54a9c780d93bd9c057282cd3047dca096e7c197cf760c87f8aadc43f9e87c34986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R560 1 Doornspruit Road 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.890974850572 27.502413988113