LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Lily Lodge | LekkeSlaap
+36

African Lily Lodge

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Lily Lodge is in Phalaborwa se middedorp net sowat 3 km van die wêreldbekende Krugerwildtuin se een ingangshek, en die Foskor- en PMC-myne. Dit is die ideale, bekostigbare verblyf vir diegene wat Phalaborwa besoek.

Avontuurlustiges, sakereisigers en vakansiegangers sal almal hierdie selfsorgverblyf met 'n kombuis en braaigeriewe geniet. Gaste kan vriendelike diens in 'n stil, rustige omgewing te wagte wees.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en 'n kragpunt vir 'n karavaanyskas.

Doendinge in die area sluit, voëlkyk, fietsry, voetslaanroetes, swem, begeleide staptoere en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 107 resensies vir African Lily Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink African Lily Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6c2fdb9f1a8f2ec8be368c2c60e10dec5bea33199e91f547dfb7be0ba6e80d3e5d4dab09ec7119f4c615cea006af09a3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 35 Palm Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -23.946792195142 31.13743185997
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!