LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Lodge | LekkeSlaap
+26

African Lodge

49 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 49 resensies vir African Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5
Julia O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Julia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad smell of cat urine, had to ask for towels and were damp. No milk for morning coffee. Steps outside our room dangerous room 13.

Daughters room not ready at 15h45, duvet was damp in room 14.

Hanlie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veblyf was netjies.

Kamer was netjies, stort is baie klein. Ons moes vra vir melk vir die kamer en het baie min gekry.

Magriet C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Magriet C
Besigheidsreis

Uiters swak diens van die personeel by African Lodge.

Ons was 3 werkskollegas wat vroegoggend by die Lodge opgedaag het om ons bagasie te los waar ons geboek het om te oornag. Die dame het genoem hul is besig met 'n konferensie en kan ongelukkig ons nie help nie. Ons het met ons bagasie die heeldag rondgery. Ek het van 18h00 bly skakel om te laat weet ons kry aandete by die Mimosa Mall en dat hulle asb. vir ons sal wag. 21h00 by African Lodge opgedaag en 'n werker van hulle het vir ons gesê dat die mense van die konferensie besluit het om 'n aand langer te bly en daar is ongelukkig nie plek nie maar kan ons by een van hulle ander Lodges toe vat wat 6 huise weg is van African Lodge. Eerstens het niemand die moeite gedoen om ons vroegtydig te kontak nie, tweedens ek het African Lodge bespreek oor ek van die plekkie en kamers op die internet gehou het en nie om by 'n ander Lodge te gaan slaap wat glad nie naby African Lodge lyk nie. Ek wil nooit vooraf weer betaal vir akkommodasie nie ek sou vir seker ingeboek het iewers anders as hul nie ons geld klaar gevat het nie. My kamer se gordynreling was amper op die vloer, daar was nie fasiliteite om hare te kan blaas of doen naby 'n spieël nie etc. Volgende oggend se ontbyt was heerlik maar nooit genoem R80 vir ontbyt nie totdat ons klaar geëet het nie, vir al die ongerief sou die minste 'n gratis ontbyt die slegte smaak dalk verbeter het. Dis ook nie R80 werd die kos wat voorgesit word nie. Ek sal nie hierdie plek enigsins aanbeveel nie.

Melane V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Mens voel rustig om jou motor te parkeer agter die groot oopskuifhek. Ontvangs was vriendelik. Kamer skoon en baie netjies. Die selfsorg-gedeelte van ons kamer was bietjie klein en het nie regtig 'n werksoppervlak gehad waar mens kan kos op voorberei nie. Kombuistoebehore was ook beperk en daar was bv. nie 'n skerp messie en snyplank vir tamaties en uie sny nie. Die positiewe van nie opwasmiddel hê nie is seker dat jy die skottelgoed vir hulle kan los om op te was. Verder het ons baie lekker 'n vleisie gebraai en geniet onder die Vrystaatste maanlig.

Leon L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelike ontvangs.

Dit is geskik vir reisende persone en konferensies. My vrou wat moeilik loop het gesukkel omdat daar baie ongelyke oppervlaktes is.

Annamarie B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie B

Baie behulpsame en vriendelike ontvangs.

As gevolg van 'n kommunikasieprobleem het ons met ons aankoms op 'n koue reënnag gevind dat ons plek nie bespreek was nie, al het ons 'n deposito betaal. Daar was 'n kamer beskikbaar maar met 'n dubbelbed. My tienerseun is nie gemaklik om met sy ma 'n bed te deel nie en die vriendelike ontvangsdame het so op haar eie vir ons enkelbeddens opgemaak en ons gemaklik gemaak en die volgende dag 'n gratis ontbyt gegee om op te maak vir die wag. Pragtige skoon kamers, gerieflik en naby alles.

Gerhardus Dirk A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhardus Dirk A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bourommel op werf.

Brenda die ontvangsdame was baie behulpsaam. Geen internet. Geen ontvangsfasiliteit op perseel tydens die konstruksie. Die ontvangsdame het geen bevestiging van betaling gehad nie. Tans, tydens konstruksie, word African Lodge nie aanbeveel nie.

Ruth B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ruth B
Saam met vriende

Doing major renovations so we were the only guests and everything was like a building site! Clean though and lovely staff.

No door, just a curtain on the bathroom which is not ideal. Swimming pool was green so we couldn't swim in it. We checked out and stayed somewhere else the following night.

Juanita V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Baie lekker veilige plekkie naby alles.

Gerieflik, veilig, vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.

Sharlene M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sharlene M
Gesin met klein kinders

Not good.

I have to say that the overall neatness and cleaning staff were super. The reception at the place was with a frontline desk person on a cellphone who stayed on her phone whilst showing us where we were. We proceeded to ask her for the keys to the safe, she said something along the lines that it does not work she will be back, needless to say, we never got a key. On Saturday morning we left early for the rugby to get back at 17:00 in the afternoon and our door was open with my laptop and bags in the room, we did not enter but called reception to come and see this. The cleaning lady explained she could not get the door to close, which I fully understood as we battled with the door, but nevertheless when you put up signs you do not take responsibility for guests personal belongings, that is all good and well if I leave with the door locked and you not only leave it open and unlocked? The aircon in this room also did not work and the staff could not get this on either. Unfortunately I will not stay there again. I will continue booking with LekkeSlaap as the service has always been excellent.

Gerhard M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is basies, maar gerieflik.

Ligging is baie goed.

Antoinette K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette K
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf.

Stortkop het afgebreek en dit is onmiddellik herstel. Uitstekende diens! Ons wou 07:00 ontbyt geniet op 'n Sondagoggend en hulle was reg vir ons. Ons wou ekstra vars melk hê vir koffie en hulle het vir ons melk gebring. Ons wou braai en hulle het vir ons braaigeriewe verskaf.

Bernard D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard D
Gesin met klein kinders

Voldoende!

Ons het lekker geslaap, behalwe die stapelbed vir die kinders was stukkend en ons moes die matras op die vloer sit vir veiligheidsredes. Sal weer daar bly.

Pieter B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie waarde vir geld nie.

Ontvangs nie professioneel. Dikwels niemand nie. Een bed in kamer heeltemal lendelam. Gloeilampie werk nie. Drie keer gevra om te vervang. Nie gedoen nie. Handdoeke geskeur. Net gordyn voor toilet. Gordyne te dun.

George P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
George P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were travelling from George to Durban, and needed a place to overnight in Bloemfontein.

African Lodge was a dump! The receptionist hardly greeted us, and could hardly speak English when we asked her questions. The room was dirty and in poor condition and the swimming pool certainly didn't look like the one in the photo! It was green! Terrible experience.

Greg C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg C
Saam met vriende

Lekker en nogmaals lekker!

Sien die sterre.

Ruhann S - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruhann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dubbelslaapkamer met lekker selfsorggeriewe.

Baie nice, lekker lugversorgers, gemaklike bed en lekker koue yskas.

Roelie L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs geslaap, maar die diens was baie goed laat in die aand.

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Dirk F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ondervinding.

Sien asb. die sterre.

Carlien T - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carlien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer kort aandag en regmaak.

Die man by ontvangs was die aand toe ons ingeboek het baie gaaf en professioneel. Die kamer was baie verwaarloos. Toilet geen spasie. Stort was snaaks gebou. Deure se skarniere was los. Matras was deurgelê. Nie baie skoon nie.

Rika V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rika V
Gesin met tieners

Dit is ontsaglik beknop.

Ons is geskuif van African Lodge na 'n ander huis wat ook deel van die groep is. Onaanvaarbaar. Nee, ek sal hierdie plek nie aanbeveel nie.

Francois D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Geen waarde vir geld nie en sal dit vir niemand aanbeveel nie.

Hul adverteer die plek as selfsorg, maar dis alles behalwe. Omdat hul geadverteer word as selfsorg het ons goed gekoop om daar gaar te maak omdat kinders te moeg vir uiteet was. Daar was egter geen potte of panne om kos in gaar te maak nie en ook geen opwasmiddel nie. Die plek is ook baie beknop en warm en die hoofslaapkamer het nie eers 'n waaier nie. Vir R1100 per nag verwag mens ten minste potte om jou kos gaar te maak, want dis veronderstel om selfsorg te wees. Die swembad was groen. Die breekware wat gebreek is word nooit vervang nie, so daar is minimaal en nie eers wynglase nie. Daar was ook net 4 suikersakkies en ons is 'n gesin van 5. Ek sal verseker die plek vir niemand ooit aanbeveel nie. Ons het elders verblyf gesoek.

Hester H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester H
Enkelreisiger

Gemiddeld.

Moes sukkel om by die hek in te kom. Toe was hulle nie bewus van my bespreking nie. Die persoon aan diens was 'n skoonmaker en wou nie bel nie, want die verantwoordelike persoon was in 'n vergadering. Toe ek vra of ek die swembad kon gebruik was die antwoord: "Die swembad is vir 'n paar dae nie skoongemaak nie." Ek betaal vir die aandete en hulle kan my nie inlig wat op die spyskaart is nie. Geen ys nie. Die inligtingstuk verwys na wyn met die ete, maar die bestaan nie. Met aandete is die tafel nie gedek nie en die kos is klaar ingeskep, dit word net warm gemaak. Die ontbyt was goed met geen klagtes nie. Geen koue water in die yskas nie. Het beter verwag.

Madeleine D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Gesin met tieners

Veilig, gerieflik, vriendelike diens.

Dit was heerlik om na 'n lang reis met vriendelike diens ontvang te word. Die lugverkoelers in die kamers was 'n lafenis in die hitte van die dag. Al die geriewe van die ruim kamers was voldoende, skoon en netjies. Ons het nog vinnig saam met van die ander gaste in die swembad gespring vir verdere lafenis en om die vakansiegevoel uit te rek.

Vandre F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vandre F
Gesin met klein kinders

Nie na verwagting nie.

Swak kommunikasie t.o.v. aandete, die ontvangsdame was nie seker oor wat voorgesit gaan word nie. Beddegoed was nie skoon nie en het na sigaretrook geruik. Sal dit nie sommer aanbeveel vir verblyf nie.

Juanita D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D

Baie teleurgesteld.

Dit is ongelukkig die enigste gastehuis waar ek tydens ons hele toer nie weer sal wil gaan bly nie.

Leezel M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leezel M
Gesin met klein kinders

Onaangenaam, onvriendelik.

Ons was baie onvriendelik behandel. Toe ons vra vir ontbyt was dit asof dit 'n probleem was en ons moes 'n ekstra R160 betaal vir ontbyt wat glad nie smaaklik was nie. Dit was 'n onaangename ervaring. Daar was 'n lugversorger in die kinders se slaapplek wat ons nie kon gebruik nie, want dit blaas direk op die bed waarop die kinders slaap. Die hek reg by ons kamer het baie geraas en die swembad was groen. Ons sal nooit weer African Lodge gebruik, of aanbeveel nie!

Linda V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V
Gesin met klein kinders

Goed genoeg vir oorslaapplek.

Lekker standaard ontbyt. Personeel is vriendelik en behulpsaam al was eienaar met vakansie. Kinderbed het erg gekraak met elke beweging en toiletdeur het nie beïndruk nie, maar tog verblyf geniet.

Sanet V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Wat 'n teleurstelling!

Kamers lekker groot en ruim, maar die badkamers is effens klein en alhoewel hulle sê dat hulle koeldrank verkoop op die perseel, was dit nie die geval nie.

Flip S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip S
Gesin met tieners

Die kamers was netjies en skoon. Geen probleem!

Alles was net op standaard.

Madelise V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelise V
Saam met vriende

Ons was vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Al die personeel was vriendelik, hulpvaardig en bekwaam. Die kamers was netjies en goed toegerus en ons het heerlik gebly. Ek sal African Lodge kan aanbeveel .

Ernst L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Geen toiletpapier nie. Handdoeke uitgerafel, oud en vol gate!. Toiletsitplek "gechip". Brommer in kamer. Kombers pas nie oor bed nie. Ek het foto's geneem om my aannames te bewys.

Magda E - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam.

Ek moet sê ek was effe teleurgesteld oor die klipvloere, want dit was nogals koud, maar verder was alles aangenaam.

Sulette C - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sulette C
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon!

Die familie-eenheid se badkamer is BAIE klein vir 5 mense. Die kas in die hoofslaapkamer kan nie behoorlik oopmaak nie, want dit druk teen die gordynreling. Die spasie van die hoofslaapkamer is baie beperk vir 'n gesin van 5.

Annami N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annami N
Gesin met tieners

Voldoende en baie ontspannend.

Ons het lekke ontspan. Parkering is egter 'n probleem as besoekers inkom wat nie daar tuisgaan nie. Die pryse van etes was nogal duur.

Jannie V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogstens redelik.

Beknop. Lugversorging foutief. Na versoek gee niemand aandag.

Willie K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie K
Gesin met tieners

Skoon en netjies!

Lekker skoon en netjiese kamer. Maklik bereikbaar met oorgenoeg parkering.

Bianca D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Besigheidsreis

'n Baie, baie lekker plek om te gaan rus.

Dis 'n rustige plek en ek kon lekker rus.

Marita K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Gideon D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon D

Baie lekker gebly!

Die ligging is uitstekend en geriewe voldoende.

Kobus V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Dit was aangenaam om daar te oornag.

Dit het aan al die vereistes vir 'n vierster voldoen.

Riannedre V - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riannedre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld

Uitstekende diens, vriendelikheid, samewerking, netheid, gerieflike omgewing.

Jolanda J - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda J
Besigheidsreis

Goeie ervaring!

Baie gerieflik, skoon en gemaklik! Personeel vreeslik behulpsaam en vriendelik! Baie naby aan Universiteit, Hospitale, Winkels! Heerlik gebly!

Deon A - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon A
Saam met vriende

Baie gerieflik

Skoon met uitstekende diens van Pieter.

Odette U - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon, netjiese verblyf in goeie area van Bloemfontein.

Baie dankie, het die verblyf geniet. Die lodge is goed gelee en is baie naby aan als wat ons wou doen met maklike in-en-uit! Pieter het ons tegemoetgekom deur vroeer in te teken om reg te maak vir 'n troue en het die ekstra gasvryheid baie waardeer!

Amanda L - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Vriendelik, top diens

Thabo se diens was baie goed,het ons selfs met die TV gehelp baie bereidwillig,diens goed, alle personner vriendelik (bietjie onprofessoneel) Het n week daarna teruggegaan maar was volbespreek,ontvangsdame het ons ingeboek by n ander Lodge oorkant die Lodge.Dankie Befeel 100% aan! Willie en Amanda Lewies

Stho N - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stho N
Gesin met tieners

Friendly staff, beautiful decor,clean rooms,convenient location,we loved the place so much

We will recommend Africa lodge to anybody who would like to visit Bloemfontein!

Tracey J - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tracey J
Gesin met tieners

Alright

A decent overnight.

Tania D - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice

I had a fantastic time.

Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 237 Pres Paul Kruger Laan, , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZjBkOWI5LWFhOTQtNDIxOS05ZGVjLWE5ZWMzMGFiZjcxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 4 237 Pres Paul Kruger Avenue Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.119028997951 26.183568835258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!