LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Nights Guest House and Tours | LekkeSlaap
+12

African Nights Guest House and Tours

44 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 44 resensies vir African Nights Guest House and Tours
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Dieter S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige gastehuis.

Ons verblyf was baie lekker. Net jammer die TV-kontrole se batterye was pap.

African Nights Guest House and Tours's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en die info oor die battery. Ons laat kyk dadelik daarna.

African Nights Guest House and Tours
Priscilla G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G
Gesin met tieners

Gemaklik en netjies.

Gesinskamer bestaan ​​uit 2 aparte kamers, maar let op: gebruik een badkamer (in die hoofkamer) vir 'n gesin van 5 (bad en stort). Netjies en gemaklik, kan die akkommodasie aanbeveel. Let daarop dat jy met jou bagasie trappe moet klim na die kamer toe.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and neat.

Family room consist of 2 separate rooms but note: uses one bathroom (in main room) for a family of 5 (bath and shower). Neat and comfortable, can recommend the accommodation. Note you have to take stairs with your luggage to go to your room.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Reinette V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Besigheidsreis

Excellent stay.

Value for money for business travellers.

Nomathemba S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomathemba S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Its a very nice place to be, very clean and neat with friendly staff too. Would go back at any given time.

See stars.

Sharon V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V
Gesin met tieners

Skoon, netjies en gerieflik.

Skoon, netjies en gerieflike kamer en badkamer. Vriendelike personeel. TV se kanale was dof en ons kon nie TV kyk nie.

Khayalethu M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Khayalethu M

Nice and clean.

The place was nice and clean. Staff was accommodating given that we were a big group.

Anita P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and very private with an African touch and tranquillity.

I would highly recommenced African nights to everyone. The location is very central, but still the guesthouse is private and peaceful. At home with a awesome touch of African sky.

Amanda M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die swembad was baie vuil alhoewel dit warm was, daar is geen personeel op die perseel wat hulp verleen nie ons het bevestig dat ons vroeg ry en daar sou iemand die sleutel ontvang het maar ons het die perseel verlaat sonder dat daar iemand was. Die kuiervertrek se air-con werk glad nie, die braaier was vuil, die kamer waar ons in was, Blue Crane, was mooi skoon en daar was handdoeke.

Geraldine B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B
Saam met vriende

Die diens en die mense was wonderlik.

Die diens en mense was wonderlik gewees, sal definitief weer gaan.

Dolly P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly P
Gesin met tieners

Privacy and safety, cleanliness.

Secured. No disturbance by other guests.

Dolly P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolly P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my privacy with type of room booked.

Staff were professional, except one who met us at the gate and asked which room did we book by the gate.

Kirsten C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Kirsten C
Enkelreisiger

Disorganised and unprofessional.

Felt very unwelcome on arrival.

Vanessa V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Onaangenaam.

Die kamers was baie klein, asook nie regtig netjies nie. Op die oog af het die kamers skoon gelyk, maar die aand toe ons die tasse onder die beddens wou in stoot kon jy sien goed onder die beddens ingevee word. Een van die seuns het iets vergeet, een van my ander seuns het dit gaan optel en moet hulle smeek vir toegang en moes toe vorms invul met die persoonlike besonderhede.

Sizwe M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sizwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely in love with everything.

I'd love to visit again sometime.

Wendy B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en kamer was baie netjies.

Baie lekker en skoon kamer, sal aanbeveel ketel met koffie/tee/beskuit in kamer en nie in gesamentlike kombuis nie. Daar was geen tee of suiker beskikbaar wanneer ek wou gaan maak het nie en slegs 2 bekers, een met 'n chip in. Verder het ons baie lekker geslaap en gestort. Padbeskrywing baie onduidelik.

Charmaine E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine E

Netjies en vriendelik en veilig.

Was netjies, vriendelike diens en baie veilig.

Johan V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ek sal dit aanbeveel vir ander mense.

Nolene O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene O
Besigheidsreis

Voldoende.

Ons was 3 dames en het gesukkel om plekke te kry wat twin room opsies gehad het. Die twin room was nie absoluut privaat en heeltemal veilig nie omdat die kamerverdeler nie kon sluit nie en nie tot teen die dak was nie. Toe ons dit onder ontvangs se aandag bring het sy dadelik vir ons 'n plan gemaak en die middeldeur se sleutel gegee. Sy het ons 100% tegemoet gekom om te verseker dat ons veilig voel. Alhoewel die een badkamer 'n opgradering benodig, was die kamers en badkamers silwerskoon.

Jongithemba H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jongithemba H
Besigheidsreis

Bad service, were caused to wait too long outside and when we entered we had to find our way around.

This was the worst service ever.

Ofentse M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ofentse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was fine.

At least they must include breakfast on their fees.

Lebogang M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Customer service need little bit of a improvement.

Pleasant and welcoming people.

Anthony B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B
Gesin met tieners

Comfortable

We were very comfortable and enjoyed our stay.

Dennis K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis K
Enkelreisiger

Baie basiese verblyf. Geen ketel in die kamer nie en daar was net 4 TV-kanale met 'n swak beeld.

Ek het baie ongemaklik gevoel om 'n badkamer en 'n stoep met die kamer langsaan te deel, hoewel die ontvangspersoon, Refilwe, my probeer oortuig het dat ek niks het om oor te bekommer nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very basic accommodation - no kettle in room, and only 4 TV stations with poor picture quality.

I felt very uncomfortable with the room where I shared the bathroom and veranda with the room next to mine, even thought the receptionist, Refilwe, tried to convince me that I had nothing to worry about.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anneke B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld, aangesien die foto's misleidend is.

Ons ervaring was glad nie soos verwag nie, die foto's is misleidend aangesien ons kamer net bietjie groter as 'n dubbelbed was. Dit was wel netjies behalwe dat 'n ou gebruikte handdoek net in die kas opgevrommel was, en die spasie baie baie beperk is, die plek langs die bed is aan een kant een teël groot, voor 2 teëls groot.

Wimpie S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie S
Besigheidsreis

Die perfekte plek vir n goedkoop wegbreek.

Dit is veilig, baie rustig, en die diens is baie vriendelik. Daar is nie 'n slegte ding wat ek kan sê nie.

Andre * - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre *
Gesin met tieners

Dit was 'n lekker ruim kamer. Dit was baie lekker.

Die televisiekanale was nie behoorlik ingestel nie. Verder was dit perfek.

Bronwyn T - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn T
Enkelreisiger

Lovely room with great hospitality.

Really enjoyed my stay - wonderful genuine people and great service.

Kriekie C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kriekie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was baie mooi skoon en netjies.

Die plek was lekker stil en rustig en die kamers en badkamers is skoon en netjies. Geen klagtes nie.

Sakkie M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie M
Gesin met klein kinders

Swembad groen!

Die slaapkamers was goed, maar die swembad was redelik groen en die kombuis is nie op standaard wat betref messe, vurke en glase nie.

Albertus B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Albertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvriendelike ontvangs.

Beide dae was die gemeenskaplike kombuis vuil, die kamers en badkamers was egter skoon. Maandag moes ek vir 'n lang ruk wag en sukkel om sleutels vir my kamer te kry alhoewel dit ongeveer 16:00 was. In die vertrekkie waar ek Maandag tuisgegaan het, was geen handdoeke voorsien nie en geen waaier is beskikbaar in die bedompige plek nie. Die gastehuis bemark dat daar 'n swembad is, maar ek kon dit nie gebruik nie aangesien dit 'n groen gat is.

Barend C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend C
Besigheidsreis

Baie goeie ligging, maar definitief nie die beste diens nie.

Swembad groen met aankoms asook vir die hele verblyftydperk. Geen waaiers in kamer nie. Geen muskietweerder beskikbaar nie. Moes self gaan koop. Skuifdeur-raam van die kamer trek uit die mure en is heel los. Badkamers was nie skoongemaak nie. Daar is wel 'n mikrogolfoond sowel as yskas in die hoofhuis vir gaste se gebruik, maar die huis is permanent gesluit, so kon glad nie gebruik nie. Geen koffie of tee in die kamers beskikbaar nie.

Elsy K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elsy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The sharing of the bathroom is not hygienic, try to create bathrooms in the rooms.

The signage of the place is so small and it is not placed correctly for someone who had never visited the place.The place is cool, it gives peace of mind, but try to rectify the bathroom issue.

Kenneth U - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent ! Superb! Good service!

The setup is awesome and we got value for money; no regrets at all!

Deidre B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deidre B
Gesin met tieners

Geraas te veel.

Moes die badkamer met ander gaste deel.

African Nights Guest House and Tours's terugvoer

U het 'n kamer bespreek waar in sy beskrywings duidelik gemeld word shared bathroom. As u nie 'n badkamer wil deel met 'n ander kamer nie, kan u gerus kyk na die Leopard kamer waar u in sy beskrywing die woorde en-suite sal sien, wat beteken die kamer het sy eie privaat badkamer.

African Nights Guest House and Tours
Ivy G - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ivy G
Enkelreisiger

Ek het oornag as halfpad bestemming na Modimolle.

Sien die sterre hieronder.

Hendrik D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons akkommodasie was skoon en netjies. Lizette en haar man was baie vriendelik met soveel gasvryheid dat ons soos ou vriende gevoel het. Dankie daarvoor.

Annamarie B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie B
Besigheidsreis

Kamers netjies!

Sien die sterre hieronder.

Allen M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen M
Gesin met klein kinders

Wonderful

We really enjoyed our stay at African Nights Guest house, it's conveniently located for shopping and its a very safe place to stay.

Clint H - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Lekke(ge)Slaap!

Die plek was baie netjies en regtig voldoende vir wat ons nodig gehad het. Die afdak waaronder ons kon parkeer, het ook baie gehelp vir wanneer dit gereën het. Dit was ook goed van hulle dat, toe die krag uit was, hulle 'n kragopwekker gehad het wat gesorg het dat ons ligte en warm water gehad het.

Clint H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam en gasvry.

Die prys was regtig waarde vir die geld en hulle het ons uitgehelp om ons een kind te akkommodeer met slaapplek. Die plek het als aangebied wat ons benodig het.

Sharon S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home

Me and my partner really enjoyed the getaway and we were not disappointing. The hostess was very nice and we plan to go there again very soon. Thank you Refilwe we really appreciated.

Duane B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane B
Gesin met klein kinders

Very neat

Would go back anytime!

Majedie A - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Majedie A

Excellent

African Nights Guest House its a great place to stay. The service is very good and they really make you feel at home. I'll recommend it to anyone who is looking for a guest house in Pretoria North.

Nomuzi B - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomuzi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Felt very safe here.

Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopardstraat 7, Akasia, Pretoria, 0155, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTA5MDcyLTU1NzctNDA2YS1hYzFjLWU4YzBlMmVhYjIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 4 7 Leopard Street Akasia 0155 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.674252946208 28.147834791626
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!