African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection
- Kapasiteit: 340 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nellmapius-rylaan 391, Irene, Centurion, Pretoria, 0062, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection is 'n luukse, ruim hotel met fynproewer-restaurante, funksie- en, konferensiegeriewe, 'n trou-venue, asook 'n spa. Die hotel bied 'n uitsig oor die meer en is sentraal, tussen Johannesburg en Pretoria, net 25 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af geleë. Die perseel word via 'n denneboomlaning bereik met koeie wat in die groen weiveld aan beide kante van die bome wei, tog is die hotel baie naby Suid-Afrika se ekonomiese hartklop.
Verblyf is beskik in die luukse Meadow View-, Lake Facing- en Forest View-kamers en -suites. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met geriewe soos 'n japon, pantoffels, seep en sjampoe. Standaardgeriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n yskassie, 'n kluis vir gaste se waardevolle items, 'n haardroër, lessenaar, telefoon, satelliet-TV en WiFi in. Daar is 24 uur-kamerdiens en 'n wasgoeddiens kan teen ekstra koste gereël word.
Gaste het toegang tot 'n buiteswembad en gratis parkeerplek word voorsien.
Fynproewersetes is sinoniem met hierdie luukse lodge en daar is verskeie ete-opsies op die perseel. The Meadown Green Restaurant is bekend vir sy diens, heerlike maaltye en pragtige dekor. Die à la carte-spyskaart bied vars weergawes van moderne disse. Die Camdeboo Day Spa restaurant is in die tuin en bied weer ligte maaltye wat gaste se spa-ervaring sal komplementeer. Gaste wat by die lodge bly is welkom om die spa te besoek vir 'n eetervaring wat op gesondheid ingestel is. Die River Bar is nuut opgeknap en bied 'n uitsig oor die meer. Dit spesialiseer in skemerkelkie-kunsies wat deur 'n dekadente spyskaart gekomplementeer word.
African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection het 10 konferensiekamers wat elk plek vir 8 tot 200 afgevaardigdes bied. Of gaste vir 'n groot affêre of 'n kleiner, intieme funksie plek soek, dié lodge kan alles op 'n professionele dog persoonlike manier hanteer. Die lodge bied ook verskeie trou-venues.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Nellmapius-rylaan 391, Irene, Centurion, Pretoria, 0062, Gauteng
Sien meer verblyf in Centurion Golf Estate Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 340 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nellmapius-rylaan 391, Irene, Centurion, Pretoria, 0062, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom