LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Queen Guest House | LekkeSlaap
+27

African Queen Guest House

Gastehuis
Silvermine Kamer
was R899
Vanaf R764
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Elke kamer het geriewe soos gratis WiFi-toegang, 'n kluis, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe. Buite is daar 'n privaat terras met 'n uitsig oor die beeldskone tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R165 per nag. Kinders tussen 3 en 9 jaar betaal R225 per nag. Kinders tussen 10 en 12 jaar betaal 50% van die enkeltarief. Kinders van 13 jaar en ouer betaal die volle enkeltarief. Ontbyt kan vooraf bestel word teen R100 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies meer as 90 dae voor die inklokdatum: 80% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasies tussen 30 en 90 dae voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
Tussen 10 en 30 dae voor die inklokdatum: die deposito word nie terugbetaalbaar nie.
Kansellasie minder as 10 dae voor die inklokdatum: die deposito sal nie terugbetaal word nie, en indien die kamer nie herverhuur kan word nie, sal die gas verantwoordelik wees vir die volle gekwoteerde bedrag.

Standaardkamer
was R999
Vanaf R849
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié standaardkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Elke kamer het geriewe soos gratis WiFi-toegang, 'n kluis, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n privaat terras met 'n uitsig oor die berge of die see.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R165 per nag. Kinders tussen 3 en 9 jaar betaal R225 per nag. Kinders tussen 10 en 12 jaar betaal 50% van die enkeltarief. Kinders van 13 jaar en ouer betaal die volle enkeltarief. Ontbyt kan vooraf bestel word teen R100 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies meer as 90 dae voor die inklokdatum: 80% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasies tussen 30 en 90 dae voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
Tussen 10 en 30 dae voor die inklokdatum: die deposito word nie terugbetaalbaar nie.
Kansellasie minder as 10 dae voor die inklokdatum: die deposito sal nie terugbetaal word nie, en indien die kamer nie herverhuur kan word nie, sal die gas verantwoordelik wees vir die volle gekwoteerde bedrag.

Wittebroodsuite
was R1 099
Vanaf R934
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Jacuzzi-bad. Elke kamer het geriewe soos gratis WiFi-toegang, 'n kluis, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe. Dié suite het manjifieke uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die berge van die Tafelberg Nasionale Park.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R165 per nag. Kinders tussen 3 en 9 jaar betaal R225 per nag. Kinders tussen 10 en 12 jaar betaal 50% van die enkeltarief. Kinders van 13 jaar en ouer betaal die volle enkeltarief. Ontbyt kan vooraf bestel word teen R100 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies meer as 90 dae voor die inklokdatum: 80% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasies tussen 30 en 90 dae voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
Tussen 10 en 30 dae voor die inklokdatum: die deposito word nie terugbetaalbaar nie.
Kansellasie minder as 10 dae voor die inklokdatum: die deposito sal nie terugbetaal word nie, en indien die kamer nie herverhuur kan word nie, sal die gas verantwoordelik wees vir die volle gekwoteerde bedrag.

Swembad suite
was R1 099
Vanaf R934
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Dié suite het ook 'n leefarea met 'n gemaklike slaapbank, 'n TV met volledige DStv en 'n iPod-koppelstasie. Elke kamer het geriewe soos gratis WiFi-toegang, 'n kluis, 'n yskassie met voorraad en koffie- en teemaakgeriewe. Dié suite bied 'n uitsig oor die swembad en die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R165 per nag. Kinders tussen 3 en 9 jaar betaal R225 per nag. Kinders tussen 10 en 12 jaar betaal 50% van die enkeltarief. Kinders van 13 jaar en ouer betaal die volle enkeltarief. Ontbyt kan vooraf bestel word teen R100 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies meer as 90 dae voor die inklokdatum: 80% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasies tussen 30 en 90 dae voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
Tussen 10 en 30 dae voor die inklokdatum: die deposito word nie terugbetaalbaar nie.
Kansellasie minder as 10 dae voor die inklokdatum: die deposito sal nie terugbetaal word nie, en indien die kamer nie herverhuur kan word nie, sal die gas verantwoordelik wees vir die volle gekwoteerde bedrag.

Luukse kamer
was R1 099
Vanaf R934
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n tussenvloer met slaapplek vir 2 kinders teen ekstra koste. Die kamer het ook geriewe soos 'n afstandbeheerde plafonwaaier, digitale kluis, 'n yskas, 'n Nespresso-koffiemasjien en LED-TV met sekere DStv-kanale. Dié kamers bied 'n uitsig oor Noordhoek se vleilande, die see en die sonsondergang vanaf 'n privaat dek met sonstoele.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R165 per nag. Kinders tussen 3 en 9 jaar betaal R225 per nag. Kinders tussen 10 en 12 jaar betaal 50% van die enkeltarief. Kinders van 13 jaar en ouer betaal die volle enkeltarief. Ontbyt kan vooraf bestel word teen R100 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies meer as 90 dae voor die inklokdatum: 80% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasies tussen 30 en 90 dae voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
Tussen 10 en 30 dae voor die inklokdatum: die deposito word nie terugbetaalbaar nie.
Kansellasie minder as 10 dae voor die inklokdatum: die deposito sal nie terugbetaal word nie, en indien die kamer nie herverhuur kan word nie, sal die gas verantwoordelik wees vir die volle gekwoteerde bedrag.

Kothuis
was R1 299
Vanaf R1 104
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis van 50 m² het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie met 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n etenstafel. Daar is ook 'n leefarea met volledige DStv en 'n iPod-koppelstasie. Ander geriewe in die kamer sluit 'n boksraambed en 2 enkelbedmatrasse en 'n digitale kluis in. Daar is 'n privaat terras buite met 'n uitsig oor die see. Dié kothuis is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal R165 per nag. Kinders tussen 3 en 9 jaar betaal R225 per nag. Kinders tussen 10 en 12 jaar betaal 50% van die enkeltarief. Kinders van 13 jaar en ouer betaal die volle enkeltarief. Ontbyt kan vooraf bestel word teen R100 per persoon per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasies meer as 90 dae voor die inklokdatum: 80% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasies tussen 30 en 90 dae voor die inklokdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
Tussen 10 en 30 dae voor die inklokdatum: die deposito word nie terugbetaalbaar nie.
Kansellasie minder as 10 dae voor die inklokdatum: die deposito sal nie terugbetaal word nie, en indien die kamer nie herverhuur kan word nie, sal die gas verantwoordelik wees vir die volle gekwoteerde bedrag.

was R899
Vanaf R764
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Wolf Power Slot, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkNmFkZDhmLWFlYjEtNDBhMS05YmQxLWVlZjk3NDk1YjczMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R899, nou Vanaf R764  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 11 Wolf Power Close Noordhoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -34.110756368748 18.381757736206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!