Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Doringbos Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir African Relish - Doringbos Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerty D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Wat 'n pragtige plekkie in die mooie, rustige Prins Albert. Ons het só lekker gebly. Alles was perfek. Ons is mal oor hierdie dorpie en African Relish - Doringbos Cottage het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and cosy.

The cottage was clean, comfortable and spacious with all the necessary equipment. The location, however, is a bit misleading on the website. It is not centrally situated but more on the outskirts of the town. This may be disappointing to some visitors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edohan O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edohan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic, simplistic comfort and homey.

The staff went above and beyond and were friendly and helpful. Doringbos Cottage provided an authentic Prince Albert feel. Would definitely come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emma W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight on a road trip.

Very well appointed unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met vriende

Vrede, kalmte en rustigheid. Harmonie.

Ek het die kothuisie se weelderige linne baie geniet. Die kombuisgereedskap het my tuis laat voel, veral die Le Creuzet kospot. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Heerlike blyplek. Sal vir seker weer kom, alles baie mooi skoon en netjies. Lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte Karoo kothuis.

Baie ruim, goed toegerus, skoon, netjies en met lugversorging en 'n heerlike plaasdam swembad vir die warm somersdae. Ons sal beslis weer daar tuisgaan op ons vlogende besoek aan Prince Albert.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedel M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal oor die Karoo en die Karoo-gevoel wat Doringbos offer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prince Albert is my new favourite town.

Clean and comfortable stay. The town is busy with many tourists visiting, even during lockdown, but African Relish is positioned well away from the hustle and bustle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9481a6f4c8de998327e7b4ea4d5420171b5e87fefd5b4cd90caef5024919e3b68313c9029d4213478ade7a792dbcf4a0946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Fairbairn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.215122 22.031743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem