Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Roots Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir African Roots Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Tshegofatso M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshegofatso M
Besigheidsreis

Excellent stay, but the TV and channels need a serious upgrade.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Besigheidsreis

Presies wat 'n sakereisiger nodig het.

Goeie diens, ligging. Kamers skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. WiFi het aanvanklik gesukkel maar toe mooi reggekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Roots Guest House se terugvoer

Hi Andre

Jy sal bly wees om te hoor ons het goeie inverters en battery geïnstalleer en die WiFi loop nou op 100mps.

African Roots Guest House
Skye S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Skye S
Besigheidsreis

Nie op standaard nie.

Die prys was heeltemal te hoog vir wat mens kry. Plek het nie skoon gevoel of gelyk nie. Twee gaste in die kamer en 1 handdoek. Kaste bevat beddegoed van vorige gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henko V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Henko V
Enkelreisiger

Sleg.

Toe ek inboek gee hulle vir my 'n kamer sonder aircon toe ek vir hulle se het kamer met aircon geboek toe skuif hulle my. Gee my remote vir hek wat nie werk nie toe moes ek hom omruil maar niemand by ontvangs. Klokkie meer as 3 keer gelui geen service, toe ek bel toe kom iemand eers. Toe gee hulle my ander remote toe werk hy ook nie, toe het hulle oopgemaak toe ek terugkom moes ek maar weer gebel het. Ontvangsdame nie vriendelik nie, is amper of hulle jou 'n guns bewys om jou te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert E
Besigheidsreis

Ek het meer verwag.

Die kamer was netjies en skoon met my aankoms. Daar was 2 bottels water in die yskas, 1 sepie, 1 sjampoo, en 1 body lotion in die badkamer wat ek die eerste dag van my twee dae verblyf alreeds gebruik het. Toe ek die tweede aand by die gastehuis aankom, was niks van die geriewe weer geplaas nie. Gelukkig het ek nog seep oorgehad. Ek het ook die tweede aand na die swembad gegaan, maar die area om die swembad en selfs die swembad was onversorg. Die tweede aand toe ek stort was daar 3 of 4 goggas in die stort wat ek toe wel verdrink kon kry. Klaar gestort toe kry ek 'n soortgelyke gogga wat in die kamer rondhardloop, wat ek toe met goggagif gespuit het. Ek dink nie ek sal weer van African Roots gebruik maak nie. Geen lugversorging in die kamer nie. Geen haardroër in die kamer nie. Ek het vooraf geskakel oor die haardroër en daar was gesê daar is, ek het by ontvangs gaan vra, en daar was toe een aan my gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Roots Guest House se terugvoer

Hi Albert,

Ek is jammer jou ervaring was nie tot jou standaard nie. Ek vra om verskoning oor die sepie ens. wat nie die tweede aand vervang is nie - dit is nie ons beleid nie. Die rede hoekom nie net die swembad maar die hele tuin onversorg lyk is omrede ons in Polokwane vir die laaste twee maande moet water aanry met trokke en die Jojos opvul vir gebruik deur gaste. Ons word verhoed om swembaddens te vul en tuin nat te maak. Op die webwerf word daar spesifiek genoem dat die Standaard kamers net 'n dak waaier het - die Konigins en Twin kamers het lugversorging. Oor die feit dat daar goggas in jou kamer was kan ek nie veel se nie want ons bly tog in Afrika. Daar is 'n verskeidenheid akkommodasie beskikbaar in Polokwane en ek hoop jy kry iets wat meer geskik is vir jou behoeftes. Groete Douglas

African Roots Guest House
Brigette M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigette M
Besigheidsreis

It was a lovely place, close to everything and the staff were very friendly.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n lieflike plek naby alles en die personeel was baie vriendelik.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Roots Guest House se terugvoer

Thank you so much for your review. Hopefully, the heat did not get to you. We hope to have you stay with us again soon.
Regards,
Douglas and staff

African Roots Guest House
Joe F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe F
Besigheidsreis

Comfortable accommodation overall.

Rooms spacious and tidy, very comfortable. Friendly, good service. Very good breakfast. Pleasant stay overall.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf.

Kamers is ruim en netjies, baie gerieflik. Vriendelike, goeie diens. Baie goeie ontbyt. Aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Roots Guest House se terugvoer

Thank you so much for your review. We hope that you will stay with us again in the near future.
Kindest regards,
Douglas and staff

African Roots Guest House
Anita Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita Z
Saam met vriende

Vriendelike personeel en baie akkomoderend. Veilig, ontspannend en skoon.

Ons was baie goed geakkommodeer veral rakende die kinders. Almal het baie veilig gevoel. Verblyf was skoon en netjies en die personeel het dit ekstra lekker gemaak. Niks was 'n probleem vir hulle nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Roots Guest House se terugvoer

Hi Anita,
Ek is jammer dat ek nie self daar kon wees nie, maar ek weet Sarah sou mooi na julle gekyk het. Hopelik was die weer nie te koud vir die hokkie nie.
Beste groete
Douglas

African Roots Guest House
Frikkie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Besigheidsreis

Everything was as expected, thank you.

Would definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Roots Guest House se terugvoer

Dear Frikkie,

Pity I missed your stay but hopefully, my staff looked after you. We hope to see you again soon.

Regards,
Douglas

African Roots Guest House
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenish-straat 58A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWYVSR8Kc8Z9X2RuThIqah6Lpd0v0WfyHC6UNNrTBsNgeGqzF3C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 58A Devenish Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.901207739014 29.468359854002