Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Safari Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir African Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ros N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ros N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular!

We had an amazing two-night stay. The beautiful views from our room and the veranda were absolutely breathtaking. The tranquility experienced was just what we needed. The staff - Dean, Gift, Mike and Fay - really made our stay memorable. Their interaction with guests and ensuring we were well taken care of was incredible. The game drive and boat cruise are a must - we learnt so much from Mike and Dean. Last but not least, the food Gift prepared for us was the best I have tasted in any restaurant for a long time. He is really a brilliant chef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Good day Ros. Thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you. We look forward to welcoming you back soon.

African Safari Lodge
Che V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Che V
Gesin met tieners

Peaceful, relaxing, stunning views.

Our stay was lovely. Single mom travelling with her 10-year-old daughter. Absolutely stunning location, spacious room and fully equipped for self-catering. The host welcomed us and was amazing. Will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Good day Che. Thank you for taking the time to send through your valued review. We hope to see you and your daughter again soon. Take care.

African Safari Lodge
Debbie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik! Gerieflik!

Perfekte sagte landing na 'n kuier in Koffiebaai. Hoogs aanbeveel, dit was asemrowend mooi. Sonsondergang kry nuwe betekenis, en het dit vreeslik geniet om na die sterre te kyk terwyl ek in die bad gelê het. Baie goeie nagrus gehad. Lieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to send us your valued review. We are so happy that you enjoyed your stay and enjoyed the beauty of nature.

African Safari Lodge
Sue-ann K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ann K
Besigheidsreis

A welcoming, relaxing place to stay.

We really enjoyed our stay at African Safari Lodge. The lodge is very homely, and the assistant was super helpful. The food prepared by our personal chef was so delicious. The surrounding area was so beautiful, and we felt so relaxed during our stay. We also really enjoyed the game drive we went on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Good day, Sue Anne. Thank you for taking the time to send us your valued review. It was an absolute pleasure having you stay with us at African Safari Lodge, and we appreciate your kind words and feedback. We would love to welcome you back, perhaps, for the Sundown River Cruise.

African Safari Lodge
Elizabeth O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and beautiful.

Perfect setting and staff excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to send through a review and thank you for your valued support. We look forward to welcoming you back at African Safari Lodge.

African Safari Lodge
Amelia J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan beslis weer.

Rustigheid en kalmte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Good day, Amelia.
Thank you for taking the time to send through your review.
Whether good or bad, we appreciate any feedback to help us to better our service.
Have a lovely festive season, and look forward to welcoming you again soon.
Many Thanks,
African Safari Lodge

African Safari Lodge
Ruhann H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverberterlik!!

Absoluut fantasties!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Good day Ruhann. Thank you for taking the time to send through a review. We are so happy both you and your wife enjoyed your stay. We look forward to welcoming you in the future. Take care and have a lovely festive season.

African Safari Lodge
Leelyn B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leelyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery, peaceful.

We absolutely adored our stay at African Safari Lodge. Customer service is on point. Facilities at the River cabin was absolutely perfect. Loved every second of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Good day Leelyn. Thank you for sending through such a wonderful review. Both good or bad we value getting feedback from our guests. Thank you for your valued support and wish to see you in the near future. Many thanks.

African Safari Lodge
Debra M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Good day Debra. Thank you for taking the time to send us your review. We look forward to welcoming you back to African Safari Lodge.

African Safari Lodge
Taryn A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Taryn A
Gesin met tieners

Beautiful and peaceful stay close to Grahamstown.

An absolutely wonderful stay at a stunning lodge. The view over the valley is incredible! Abundant bird life and the game will not disappoint, neither will the friendly staff and hosts. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Hi Taryn, thank you for taking the time to send through a review. It was lovely meeting you and your family. Thank you for your valued support and look forward to welcoming you back.

African Safari Lodge
Ettiene M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, weer het nou nie so lekker saamgepeel nie, verder ten spyte van alles fantasties.

Ons het baie lekker ontbyt gehad, eienaars baie vriendelik, mense en aangenaam, het ons tuis laat voel, en daar is nog groot planne om die plek te verbeter en die pad, daar was nie wild te sien en ons het die gevoel van die Oos-Kaap elke oomblik geniet, fantasies plek, uiters netjiies, Sal weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Safari Lodge se terugvoer

Thank you Etienne. It was a pleasure meeting both you and your wife. Thank you for choosing us as your holiday destination. We look forward to welcoming you again.

African Safari Lodge
Nastasha R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nastasha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad.

Was net ontsteld Sondagoggend toe daar geen krag was nie, ons moes in koue water stort, kon nie koffie drink nie. Daar was glo 'n elektriese probleem iewers. Dis 'n wonderlike plek, hou van die rustigheid, hou ook baie van die uitsit van elke kamer. Die lodge is vir my so pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luukse eenheid wat geleë is in 'n pragtige natuur/bosomgewing.

Die eenheid was aangebied teen 'n spesiale tarief wat dit uitstekende waarde vir geld gemaak het. Baie luukse eenheid wat baie goed toegerus is. In 'n pragtige bebosde gebied met 'n pragtige uitsig en baie privaat. Ons het die verblyf geweldig geniet en sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karine M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine M

Ek en my tienerdogter het hierdie wegbreek geniet.

Dit was rustig en skoon. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very enjoyable overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Onbeskryflik! Asemrowend mooi.

Fantastiese diens en netheid. Die kamer is werklik 6 ster! Die kombuis is goed toegerus met die nodige en 'n skottelgoedwasser!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisca H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Heerlik toegerus vir lekker ontspan en die uitsig is net asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carren B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek vir huweliksherdenking

Die rustigheid self. Al wat ons wou hê is stilte, kalmte, natuur, isolasie. Ons het dit gekry en veel meer. Debbie was 'n absolute ster en het ons laat ontvang nadat ons vervoerprobleme gehad het. Die grondpad in was nogal 'n uitdaging maar dit was deel van die avontuur vir ons, ons het lekker gelag. Pragtige ligging. Skoon en netjies. Lyk presies soos op die webwerf se foto's. Bad en stort, TV, ingerigte kombuis met al die essentials. Sal die Lodge beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen W
Saam met vriende

Wonderful place to spend a weekend with friends.

The accommodation was fantastic. Have everything that one needs for a self catering weekend away. Decor lovely and kitchen well equipped. Debbie from the lodge is very helpful. Bedrooms are great, all with en suite. Maybe all rooms require a fan though or an air con especially for the summer months as it was 39 degrees on Saturday, super hot. Overall a wonderful experience and great place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, rustig, gasvry.

Ons is warm ontvang, ons eenheid was luuks en het regtig alles ingehad waaraan ons moontlik kon dink. Die stoep/braai area het 'n pragtige uitsig en ons het magiese rustigheid ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik

As jy 'n sakpaswegbreekplekkie soek om te ontspan, is African Safari Lodge 'n wenplan! Ek en my vrou het heerlik gerus en die eenheid het alles wat jy nodig het vir ’n heerlike, rustige paar aande. Ons was bevoorreg om kameelperde, buffels en verskeie ander boksoorte te sien. Die uitsig vanaf die stoep is pragtig. Ons was in die Winter daar, so die kuier was beperk tot binne die eenheid in die aand, maar ek dink in die Somer sal ’n braai op die stoep net die ding wees. Debbie was uiters behulpsaam en Nkululeko het gehelp met alles wat nodig was. Sal graag weer wil kom rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegkomkans!

Heerlike plekkie met alles wat mens nodig het. Sou graag meer inligting oor die diere wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, maar sou dit meer geniet het as hulle ons wel sou kon akkommodeer met etes.

Die verblyf was heerlik. Was net baie teleurgesteld dat hulle etes op versoek adverteer, maar die dag toe ons sou inboek is ons meegedeel dat geen etes aangebied gaan word nie. Verder het ons bure in die aangrensende eenheid wel etes gekry. Onverklaarbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met vriende

A wonderfully appointed lodge!

We opted to do self-catering - the kitchen was well-appointed and the lodge itself was a dream. Everything you could want for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco U - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ongelooflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keri W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful getaway in nature with buck literally on our doorstep in the morning! Highly recommended!

Thoroughly enjoyed our stay! Saw so many animals from our stoep that we hardly needed to go anywhere, though a cycle and canoe trip helped us see even more close up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7d240317097abb8fe1d91124526e778c265fd7b34f9f89e84729fdd6547ef5bdb9a24901c32018648873988fb53a81511de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Medbury Farm Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.418477643276 26.498572826385