Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Safari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Safari Lodge bied selfsorg- en B&B-verblyf en is in privaat wildreservaat sowat 17 km vanaf Makhanda (Grahamstad) geleë.

Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die gewoel van die stadslewe. Verblyf by African Safari Lodge bestaan uit die lodge, wat 3 en suite-kamers bied, 'n gastesitarea met gratis WiFi en TV met DStv, 'n eetarea, 'n binnenshuise kaggel, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot stoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die rivier bied. Daar is ook 2 Deluxe rivier suites wat elk hul eie kombuis en braai-area het.

Wild en voëls word gereeld op die rivieroewer gewaar, of vanaf die hoofdek van African Safari Lodge. Die lodge kan net as 'n natuurliefhebbersparadys beskryf word.

Bespreek 'n wildrit, roei met 'n kano op die rivier, gaan stap of geniet 'n ontspannende massering. Die lodge het iets vir almal om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir African Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink African Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Medbury-plaas, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7d240317097abb8fe1d91124526e778c265fd7b34f9f89e84729fdd6547ef5bdb9a24901c32018648873988fb53a81511de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Medbury Farm Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.418477643276 26.498572826385