Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johann H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Enkelreisiger

Fantasties!

Baie lekker geslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en die verblyf uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie dankie, Johann, vir jou terugvoer, en ons insiggewende gesprek voor ontbyt, oor gesondheid en liggaam, gees en siel welvaart. Dit is 'n voorreg om reisigers soos jy te kan ontmoet en akkommodeer by African Silhouette Guesthouse

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Salome P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome P
Enkelreisiger

Pragtige kamer en tuine! Diens uitstekend en gasvryheid het uitgestaan!

Pragtige gastehuis wat baie meer is as net 'n plekkie om oor te slaap. Kamer was pragtig en gerieflik, maar bowenal was Susan se gasvryheid en die moeite wat sy gedoen het om mens tuis te laat voel die kersie op die koek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Saam met vriende

Delightful overnight with relatively easy access to O.R. Tambo.

African Silhouette was a very pleasant and comfortable overnight stay, including a delicious breakfast, for our mixed group of family and friends. We needed quick access to the airport the following morning but did not want to stay in an airport hotel. Susan is a delightful host, accommodating our dietary requests and family configuration without any hassle. We approached her home from badly pot-holed roads and Susan directed us to a better road for the airport trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil, alhoewel naby genoeg aan die lughawe.

Mense was vriendelik, kamer was mooi skoon en netjies. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Gasvry, besorgd oor gaste, doen moeite met loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Susan het uit haar pad gegaan om ons te huisves.

Wonderlik, vriendelik, behulpsaam, gasvry. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seef C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Enkelreisiger

Goeie ervaring.

Lekker gebly en moeite gedoen om my te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Ai, dit is heerlik om gaste soos julle te kan akkommodeer.
Dankie dat julle weer by ons bespreek het en vir die terugvoer op jou ervaring van African Silhouette Gastehuis.
Ons waardeer Julle!!

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Jackie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die lughawe maar tog buite die stad. Stil plekkie en Susan was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Nie van toepassing, ek was meestal uitstedig, so kon nie die plek ten volle waardeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, en dat julle op so 'n kort kennisgewing die Country Garden Retreat eenheid bespreek het.
Julle is spontane gaste wat enige tyd welkom is by African Silhouette Gastehuis.

"Hmmm" en die gedroogde tuisgemaakte wilds-wors was 'n heerlike bederf!
Baie baie dankie.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Anmar P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmar P
Gesin met klein kinders

Netjies en gasvry.

Ekstra moeite is gedoen sodat ons die aand die lapa vir 'n braai kon gebruik. Die kinders kon op die trampolien spring en lekker op die grasperk speel. Die gasvrou maak seker dat haar gaste alles het wat hul nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Anmar,

Dankie vir die mooi boodskappie, wat jy hier laat vir ons African Silhouette Gastehuis, maar ook vir toekomstige gaste.
Dit is en bly 'n voorreg om gaste soos julle te kan bederf.
Vertrou om julle 'n somer ervaring te kan bied - met die opgeknapte tuine, buitestort, swembad en trampoline.

Kom kuier weer asseblief.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Dirk V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Gesin met tieners

Genotvolle ervaring met baie ekstras.

Dankie Susan dat jy ons kuier by die African Silhouette Guesthouse so 'n baie spesiale ervaring gemaak het. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer daar kom bly. Dankie vir al die ekstra moeite. Ons het dit uiters baie geniet. Die gastehuis is pragtig met 'n wonderlike natuuratmosfeer. Groete uit die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie baie dankie vir die verrassende boodskappie.

Die tyd het alweer so vinnig aangestap, maar julle kuiertjie, èn herinneringe is vars in ons gedagtes.
Ons sien uit na julle volgende besoek in Gautengeleng.

Mooi loop en sterkte met die studies!

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Morena M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morena M
Enkelreisiger

Amazing atmosphere! Meticulous service! Serene location! I left feeling so refreshed and re-focused. 10/10!

I thoroughly enjoyed my stay. Highly recommended for anyone wanting to clear their head and reconnect with nature and themselves!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

It was a pleasure to host you and to hear about your lovely experience while staying at African Silhouette Guesthouse
We are looking forward to assisting again in the near future, and whenever you are in need of our tranquil hospitality services.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Adele K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Pragtige tuin, baie vriendlike gasheer, alles was netjies en skoon. Ontbyt was lieflik. Dit was lekker om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer jou positiewe ervaring tydens jou verblyf. Kom kuier gerus weer by ons.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Marizelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvrye mense, ons het elke oomblik geniet

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was seriously awesome!

Susan geen vir seker uit haar pad om seker te maak dat jy tevrede is en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilena L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilena L

Pragtige plek, sal die gastehuis weer gebruik. Baie geniet om daar ons naweek deur te bring.

Dit was alles wat ons by 'n plek gesoek het. Netjies, vriendelike mense en natuurlik die fantastiese ontbyt elke oggend. Die eienaar is voorwaar ’n wonderlike en vriendelike dame. Sy het voorwaar uit haar pad gegaan om alles so gemaklik en heerlik vir ons as gesin te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jody K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jody K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Generally satisfied. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana V
Enkelreisiger

Neat and clean

My stay was very good as Susan went to a lot of trouble. The room was warm and cosy. Extra effort was made to ensure everything was favourable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aileen C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Wat ’n verrassing. Ons was opgegradeer na ’n luukser kamer. Dit was keurig gemeubileer met alles wat nodig was. Tot ’n buitestort in n privaat tuintjie! Susan het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Ons het ook ’n spesiale Kersfeesontbyt gekry. Ek beveel hierdie verblyf met vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Die eerste maand van 2020 is reeds amper verby.
Louis, julle kuier is nog so vars in my gedagtes, en ek wil net die dankie briefie skryf, dat julle gekies het om hier by ons, African Silhouette Gastehuis, te oornag. Gaste soos julle is hartsmense, wat enige tyd weer welkom is. Veilig wees in die elke dag se wandel en reis. Baie dankie ook vir die mooi getuigskrif wat julle hier gelaat het, wat ander gaste kan help, op soek na hul plek van rus en vrede, terwyl hulle reis.
Groete, Susan

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Willie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en vriendelike atmosfeer.

Susan het ons vriendelik onthaal, heerlike ontbyt voorberei, alles was skoon en netjies, lekker gekuier en gesels. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Willie, Dankie vir die mooi resensie. Dit hou ons op ons tone en onderhoud word deurgans gedoen.
Dit is 'n voorreg om gaste en reisigers te kan akommodeer.
Wanneer in die omgewing, weet ons deure is wa-wyd oop vir julle.
Elke seisoen bring iets nuuts, en ons hoop om julle binnekort weer te kan bederf.
Die lewe is 'n lied en reis,
Geniet 2021

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Hans D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hans D
Besigheidsreis

Nors toe hek moet oopsluit word, en beskuldigings om ekstra te betaal. Pad na gastehuis baie sleg.

Hek werk nie, toegang moeilik. Beskuldig dat daar 2 persone bly, maar geensins nie. Sal definitief nie weer daar slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Sjoe, Hans. Jammer vir die frustrasie wat jy moes beleef het.
Dankie dat ek kon verduidelik dat die hek tydelik buite werking is as gevolg van die donderstorm wat ons gehad het en oop en toe geskuif moes word.
Hiermee vra ek dus om verskoning dat ek nors voorgekom het, 22:56 die aand om die hek vir jou vriendin oop te maak. Dit laat my net weereens besef hoe belangrik kommunikasie is, dan sou ek nie in twyfel wees, of ons moet wakker bly of ook tot rus kom nie.
Gelukkig was dit stil, rustig en glo ek kon jy goed uit rus tot 10h15 die oggend.
Uit al die vele goeie resensies van die verlede, neem ek hierdie een ter harte en leer daar uit.
Weereens - Jammer - vir die ervaring.



African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Pieter K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en die gasvryheid was top-klas.

Die kamers is baie netjies en ons het verniet ontbyt gekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Ai, Julle gaste is almal so spesiaal.
Om briefies soos hierdie te kry, sit onmiddelik 'n 'smile' op my gesig soos ek julle in my gedagtes sien. Dit is heeeeeerlik om mense soos julle te kan bederf.
Dankie vir kuier, die briefie en
Geniet die lewensreis
African Silhouette Groete

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Seef C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Gesin met tieners

Pragtige omgewing met waarde vir geld en vriendelike diens.

'n Unbelievable ervaring van wonderlike kos, vriendelike diens, rustige omgewing en pragtige kamers. Die buitestort was to die for en Susan gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Die ontbyt was besonders lekker en die prys meer as billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Dis altyd 'n fees om my huis met ander te deel, gaste soos julle is soos helder vrolike kerse op 'n loadshedding aand.
Dankie vir julle spontaniteit en heerlike geselsies.sowel as die mooi resensie.
Dankbaar dat ek julle kon bederf met bietjie 'vakansie' tydens julle besige program en harde werk.
Mi casa es tu casa - My huis is jou huis.
African Silhouette groete

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Gerry S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry S

Als was net awesome, gevoel of ons by die huis is. Baie dankie.

Susan het uit haar pad gegaan om my te help, verander waar ek veranderinge wou hê en aangepas, dit was great. Dankie Susan, ons kom gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Beste Gerry,
Dankie vir die mooi review.
Dit was 'n belewenis en voorreg om jul groepie te kon huisves. Dankie vir die voorreg.
Sou ek 'n review skryf oor my gaste, kry julle spannetjie 10 uit 10.
Die beddens en kamers was op vertrek soos op aankoms, beddens opgemaak.
Vriendelike en dankbare gaste. Dankie.
Sukses en Seen vir 2020

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Andre D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, rustig en aangenaam.

Het ook gehelp met Uber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Dankie vir die boodskap Andre, dit is altyd 'n aanwins om gaste soos julle te kan huisves.
Dit is julle harte wat my deure oop hou.
Dankbaar dat ons tot hulp kon wees tydens julle besoek aan Gauteng.
Geniet die res van die lewensreis.
African Silhouette groete

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Carmen H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf en vriendelike diens.

Gerieflike verblyf. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-casper M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-casper M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Susan het onder on verwagte omstandighede haar bes gedoen om my tuis te laat voel. Ons het lekker gebly en die ontbyt was ook baie lekker. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie dankie Jan-Casper dat jy African Silhouette Gastehuis gekies het en vir die verrassende 'review'.
Dit is 'n groot plesier - enige tyd weer welkom wanneer in ons omgewing. Geniet die lewensreis.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Sophia H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia H
Saam met vriende

Wonderlike gastehuis met die amazingste gasheer, wat beskikbaar is 24/7.

Ons het vroeg oggend gery en laat aand terug gekom. Ons is vroeg ontbyt gegee deur die mees wonderlike host, wat uit haar pad gegaan het om ons te help. Sy was beskikbaar te alle tye vir ons versoeke en het uit haar pad gegaan om ons te help met enige versoek. al 100% aanbeveel dat die plek gebruik word. Ideaal vir mense wat meer as een aand gaan bly en is ideaal vir langtermynverblyf ook. Baie stil area so ideaal vir veiligheid en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Wat 'n pragtige boodskappie, dankie Sophia, Rita, Susan & Marthinus :
Julle is "baanbreker gaste"
Tydens jul 8 nagte se verblyf, het julle addisionele deure kom oop maak by African Silhouette Gastehuis
Van nou af maak ons met liefde ons deure oop aan ander gaste wat ook blind is, en is besig met die beplanning om voorsiening te tref ook vir hulle gids honde.
Julle besoek is 'n "eye opener" en dit was 'n totale FEES dat julle juis HIER kon wees.
Baie Dankie Dat Julle African Silhouette Gekies Het

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Anton G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Susan is 'n puik gasvrou en het ons tuis laat voel.

Die ontbyt in die bed was 'n welkome verassing omdat ons vroeg moes ry. Die buitestort 'n verfrissing en mens word vinnig warm al is die luggie koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Dankie vir die heerlike verrassende resensie, Anton.

Dit is natuurlik die mees wonderlikste ding vir 'n gasvrou wanneer haar gaste hulself kan geniet. Wegbreektye is maar skaars in die gejaagde lewe en hier op ons mini-plasie omvou ons graag ons gaste, soos julle, met hartlike, spontane boere liefde. Wat 'n voorreg dat ons dit kon doen.

Geniet julle lewensreis en kom loer gerus weer in by ons.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Annelise B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise B
Saam met vriende

Nice.

Vriendelike, goeie diens. Baie netjies. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie dankie Annelise vir jul tyd om vir ander reisigers bietjie mee te deel van jul ervaring by African Silhouette Gastehuis. Julle is altyd welkom, heerlik om julle hier by ons te kon huisves. Mooi loop.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Yvonne H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie gesellige, rustige plek.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Susan. Alles wat ons vir die nag nodig gehad het was daar. Susan is 'n wonderlike gasvrou en ek sal haar en haar gastehuis vir almal wat naby die lughawe wil oornag aanbeveel. Baie dankie Susan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Yvonne,
Dankie vir jul besoek en keuse wat jul gemaak het om juis hier by die 'weggesteekte' African Silhouette Gastehuis te kom kuier en oornag. Julle het beslis die stillte en natuurskoon so in die klein landelike gebied naby OR Tambo geniet. Dit is altyd lekker om te sien mense waardeer nog stil oomblikke in die natuur. Dankie ook vir die verwysing wat julle hier gee en die herinneringe wat julle met julle saam neem met ander deel.
Geseënde lewensreis vir julle & kom kuier gerus weer.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Anneke C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C
Gesin met klein kinders

Vriendelike en hartlike ontvangs, voel of ons by familie gekuier het.

'n Lekker landelike opset, baie ruimte en spasie vir kinders om geraas te maak sonder om te veel mense te steur. Besonder vriendelike diens. Gesellige kamers, 'n Lekker bederf. Ontbyt geurig. Informeel en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie dankie vir die spontane boodskappie wat julle aan ander reisigers laat oor African Silhouette Guesthouse.
Dit beteken altyd baie, vir my as gasvrou maar ook aan ander gaste. Dit was heerlik om julle te kon bederf en julle gesin is enige tyd weer welkom.
Vriendelike Groete,
Susan

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Ben U - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben U
Gesin met tieners

Baie windgat plek, my soort plek.

Yorkie-vriendelik, want sy is deel van my gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Dis heerlik om so 'n verrassende skrywe te kry.
Vreeslik dankie vir die moeite om ons te bederf met so op en wakker resensie.
Ons sien uit na julle volgende pitstop-kuier.

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Sasja V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sasja V
Besigheidsreis

Uitstekende, vriendelike diens en pragtige kamer.

Susan was baie vriendelik en haar gasvryheid was wonderlik. Ek is bederf met heerlike ontbyt in die bed en my kamer was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Beste Sasja,
Dit was heerlik om jou te kon bederf. Dit was in die Lente van 2018 wat jy by ons tuis was. Ons deure is oop en ons verwelkom jou enige tyd terug met ons warm hartlike gasvryheid. Kom kuier gerus in die winter en beleef die mooi van elke seisoen.
Veilige en vrolike lewensreis vir jou .

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Zanelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay with so much personal effort and care taken to make our stay one to remember.

We had a fantastic stay. We appreciated all the attention to detail and the friendliness that we were greeted with and the homely food and the touch of romance in our room. The perfect weekend away for a couple wanting to spend quality time together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, baie lekker en uiters gesellig.

Aan te beveel aan enige iemand wat net wil wegbreek. Stil, gesellig en uiters goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Sakkie, Dit is altyd heerlik om ons gaste se terugvoer te ontvang. Baie dankie vir die keuse om juis hier te kom oornag het.
Ons waardeer dit en die mooi boodskap en aanbeveling aan ander gaste.

Mooi naweek & bly warm, lente is om die draai
African Silhouette Gastehuis-groete

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Louis M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very nice “feel at home” stay for one night, thank you Susan!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie K

Perfekte mamma-meisiekind wegbreek.

African Silhouette was die perfekte oasis vir ons ma-meisiekind wegbreek. Susan, ons gasvrou, het ons omtrent bederf, soos met heerlike ontbyt in die bed. Die ligging is naby genoeg aan die stad, maar buite stadsgewoel. 'n Ware, intieme oasis vir siel en hart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Besigheidsreis

Baie aangenaam met goeie vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Die plek is 15 minute van die lughawe af. Susan is 'n vriendelike gasvrou wat 'n heerlike ontbyt voortsit. Die akkommodasie is baie netjies en toegerus met lugversorging en ook 'n buitestort. Daar is 'n swembad en braai boma en 'n klein dam wat die rustige atmosfeer beaam veral na 'n lang besige dag op die pad in die woelige Gauteng verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Wat 'n verrassing, dankie vir die resensie Theo, dit is heerlik of is dit nou jrlik om jou as gas te kon huisves. Pure lekkerte om so 'n resemsie te ontvang as bewys van hoe jy dit hier by African Silhouette guesthouse beleef het. (Ons stuur ook die pakkie aan soos versoek)
Vriendelike groete,
Eienaares

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
George G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie netjies en sal dit definitief aanbeveel.

Ons was met vriendelikheid ontvang en die ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lennox B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was ruim, netjies en skoon. Susan het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Dankie vir die terugvoer na jul paar dae se verblyf. Verseker is dit ook waardevol vir ander toekomstige reisigers.

Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Dis 'n groot plesier en geen moeite wanneer ons onsself in ons gaste se skoene plaas en seker te maak hulle is tevrede en gelukkige gaste.

Geniet jul lewensreis verder.

Groete,
African Silhouette - bestuur

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Noeline V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline V
Enkelreisiger

Fantastiese vriendelike warm mense.

Die gasvryheid was ongelooflik, Hulle gaan uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel en vir jou te voorsien wat jy nodig het. Die kamer was lekker ruim en warm en my kospakkie die volgende oggend was vars gemaak al het ek baie vroeg gery. Dit was reeds donker toe ek daar aankom en toe ek vertrek het so ek het nie veel van die omgewing gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Noeline. Jy is een in 'n miljoen, 'n borrelende, spontane gas wat dit so maklik maak om te akkommodeer. Dankie dat jy by ons tuisgegaan het. Hopelik met jou volgende besoek aan Gauteng sal dit bietjie langer wees met meer bederfies.

Veilig wees en veilig reis.

Groete van ons hier by African Silhouette Guesthouse

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Danie M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste.

20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Lughawe vind jy die juweel. Die eienaar het ons persoonlik by lughawe kom optel en aflaai en letterlik op die hande gedra. Lekker privaat en ruim kamer met opelug buitestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay V
Gesin met tieners

Was lekker rustig.

Jy kry net 20 min internet. Dit was ons grootste probleem. Vir die res het ons baie lekker geslaap en geëet. Dis 'n goeie plek as jy heel dag dinge gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Dit was heerlik om jul as familie te kon huisves. Dankie vir die terugvoer, waarde vir geld, kliënte diens, netheid, area waar geleë is, en sekuriteit.
Aangaande Wi-Fi die spoed is vinnig, vrylik en gratis beskikbaar vir 20 min in die Wi-Fi hot-spot area, waarin gaste tot dusver tevrede was om die noodsaaklike op die net te doen. Soos by restaurante in ons omgewing, volg ek die trend, na 20 minute skakel dit outomaties af alhoewel hier by African Silhouette dit steeds beskikbaar is maar teen 'n minimale bedrag.
Geniet die res van jul Lewensreis en koester die spesiale oomblikke.
African Silhouette Groete

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Cornel V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n pragtige veilige gastehuis.

Ons was aangenaam veras om die grote van die tuin te sien. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het die lekkerste ontbyt gekry. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and relaxed place to stay!

We could not have had a better welcome in South Africa! We were picked up at the airport and dropped off again the next morning to catch our flight to Cape Town. Wish we had could have stayed longer at this beautiful guest house! Thanks again for the warm welcome and we hope to come back one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Dis wat 'n mens dit noem.

Lekker gerus en ongelooflik lekker! Baie dankie. Dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Beste Malinda,

Baie dakie vir die pragtige, eerlike boodskappie wat julle hier los. Dit was ook 'n voorreg om die baljaar in die swembad te kon beleef. Ons is dankbaar dat ons kon deel vorm van jul gehalte-tye saam as gesin.

Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Vriendelike groete,
African Silhouette Gastehuis - bestuur

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Theo P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo P
Saam met vriende

Baie interessante plekkie.

Ons is baie vriendelik ontvang deur 2 pragtige, behulpsame mense. Baie interessante plekkie, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden se terugvoer

Dear Lisa,

Thank you for the review and that you chose African Silhouette Guesthouse as your little hideaway. It is our aim to provide to our guests what we promise. We take all reviews into consideration to keep our services and overall rating up.

Hope to welcome you back in the future!

Warm regards,
African Silhouette Guesthouse management

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Neandra V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neandra V
Enkelreisiger

My soektog vir verblyf is verby! As ek weer in die area is sal by geen ander plek tuisgaan nie.

My twee weke by African Silhouette was heerlik! Susan het my so tuis laat voel dat ek skoon hartseer was om weg te gaan! My seuntjie het ook die twee naweke daar vreeslik geniet ... Ek sien uit na my volgende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en baie goeie ontvangs.

Netjiese opsig, vriendelike ontvangs en pragtige kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lc A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lc A
Besigheidsreis

Rustig en stil.

Goeie waarde vir my geld gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik daar. Ten spyte van die koue was dit baie lekker en aangenaam daar.

Die gasvryheid was ongelooflik. Susan het ons baie bederf. Die braai saam met my seuns en vriend was wonderlik. Ons sal nou gereeld daar gaan oornag as ons in Johannesburg omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Vriendelik. Behulpsaam.

Baie netjiese gastehuis, met 'n warm, verwelkomende gevoel. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreek van af die stad.

Lekker valentynsaandpiekniek en puik diens. Gasvrye diens wat jou laat voel of jy tuis is. Ons is baie bederf. Hier word oud en jonk bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freda S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My seun en skoondogter het oorgeslaap op hulle troudag en het dit vreeslik geniet.

Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om dit 'n wonderlike ervaring te maak vir die bruidspaar. Hulle was vol lof vir julle bedagsaamheid en julle was regtig wonderlik en baie gasvry. Hulle was vol lof vir julle gasvryheid en sal beslis weer kom oorbly. Baie dankie vir julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of heaven is exactly what it is!!

I had the best relaxing weekend I could ever ask for. The silence, food, and the hospitality just made the stay ten times better. Will definitely be back and we just want to thank Susan for an amazing weekend, oh and breakfast in bed (literally)!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tulise V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tulise V
Saam met vriende

Dit was baie rustig, 'n lekker kalm omgewing en 'n wonderlike rustige atmosfeer.

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek. Ons het dit erg geniet en lekker ontspan. Jammer dat die perde nie rybaar was nie! Verder was dit regtig lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeané R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeané R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend en romanties!

'n Stukkie vrede ... ver genoeg, tog naby genoeg. Susan se kreatiewe, kunstige en ontspanne styl dra by tot 'n besonderse ervaring wat jou sal laat terugkeer vir meer van die stukkie hemel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ab H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ab H
Besigheidsreis

Baie lekker en rustig!

Ontvangs was baie goed. Susan laat mens tuis voel van dag een en is baie behulpsaam. Die diens was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koen K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koen K
Besigheidsreis

Was heerlik en vriendelik. Baie skoon.

Baie rustige plek. Heerlike ontbyt. Goeie kamers, great diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rainer L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rainer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike kamer wat baie netjies en rustig is.

Goeie fasiliteite, netjies en ontbyt baie smaaklik. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vitalia B - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vitalia B
Besigheidsreis

Die personeel was aangenaam!

Die persoonlike diens van die eienaar was aangenaam. Die opvolg oproepe/e-posse was voorwaar 'n groot plus. Ek sal verseker weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja F - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja F

Goeie, vriendelike diens!

Baie goeie diens en 'n baie mooi plek. Ekstra moeite is met die ontbyt gedoen, dankie. Dis effens moeilik begaanbaar vir mense wat fisies ingekort is, maar 'n wonderlike ervaring! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokuthula N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to relax

My husband and I enjoyed our stay, we had a very relaxed weekend. The owner (Susan) is a kind and loving person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R966
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 119, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTIzMTZkLWI5MmMtNGNmMC04Njc5LWM2OTMzNjA1ZTFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R966 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 119 Karee Avenue Marister 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.082726445661 28.326981067657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem