LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Sky's the Limit Quiet Self-catering | LekkeSlaap
+33

African Sky's the Limit Quiet Self-catering

Selfsorg
Lions Den - Huisie
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Lions Den is 'n knus houthuisie met 'n klein stoep. Die oopplan-huisie het 3 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars se honde woon op die perseel. Let op dat die Covid-19-beperkings vereis dat die onderneming reis- en werkspermitte moet ontvang gedurende die tye wat slegs sakereisigers toegelaat word. Gaste moet 'n register onderteken wat bevestig dat hulle geen Covid-19-simptome, soos temperatuur en hoes, het nie, nie met Covid-19 gediagnoseer is nie, en dat hulle nie vermoed dat hulle Covid-19 opgedoen het nie. Die gas en enigiemand saam met wie hulle woon, mag ook nie na gebiede wat met die virus geraak is, gereis het nie. Dit geld vir alle gaste wat by die onderneming bly. Let asb. dat die kansellasiebeleid sal geld as gaste deur die owerhede teruggedraai word terwyl hulle na die instansie reis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shaka - Huisie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Shaka is 'n knus houthuisie met 'n klein stoep. Die oopplan-huisie het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars se honde woon op die perseel. Let op dat die Covid-19-beperkings vereis dat die onderneming reis- en werkspermitte moet ontvang gedurende die tye wat slegs sakereisigers toegelaat word. Gaste moet 'n register onderteken wat bevestig dat hulle geen Covid-19-simptome, soos temperatuur en hoes, het nie, nie met Covid-19 gediagnoseer is nie, en dat hulle nie vermoed dat hulle Covid-19 opgedoen het nie. Die gas en enigiemand saam met wie hulle woon, mag ook nie na gebiede wat met die virus geraak is, gereis het nie. Dit geld vir alle gaste wat by die onderneming bly. Let asb. dat die kansellasiebeleid sal geld as gaste deur die owerhede teruggedraai word terwyl hulle na die instansie reis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leopards Kraal - Slaapsaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Leopards Kraal is 'n luukse slaapsaal wat na die tuin lei. Die slaapsaal het 4 stapelbeddens en is ideaal vir groot gesinne, spanlede, kontrakwerkers en vriende. Die slaapsaal het 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en sy eie kombuis. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
4 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars se honde woon op die perseel. Let op dat die Covid-19-beperkings vereis dat die onderneming reis- en werkspermitte moet ontvang gedurende die tye wat slegs sakereisigers toegelaat word. Gaste moet 'n register onderteken wat bevestig dat hulle geen Covid-19-simptome, soos temperatuur en hoes, het nie, nie met Covid-19 gediagnoseer is nie, en dat hulle nie vermoed dat hulle Covid-19 opgedoen het nie. Die gas en enigiemand saam met wie hulle woon, mag ook nie na gebiede wat met die virus geraak is, gereis het nie. Dit geld vir alle gaste wat by die onderneming bly. Let asb. dat die kansellasiebeleid sal geld as gaste deur die owerhede teruggedraai word terwyl hulle na die instansie reis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die knus kothuis is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of 2 sakereisigers. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea het 'n TV en 'n slaapbank. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars se honde woon op die perseel. Let op dat die Covid-19-beperkings vereis dat die onderneming reis- en werkspermitte moet ontvang gedurende die tye wat slegs sakereisigers toegelaat word. Gaste moet 'n register onderteken wat bevestig dat hulle geen Covid-19-simptome, soos temperatuur en hoes, het nie, nie met Covid-19 gediagnoseer is nie, en dat hulle nie vermoed dat hulle Covid-19 opgedoen het nie. Die gas en enigiemand saam met wie hulle woon, mag ook nie na gebiede wat met die virus geraak is, gereis het nie. Dit geld vir alle gaste wat by die onderneming bly. Let asb. dat die kansellasiebeleid sal geld as gaste deur die owerhede teruggedraai word terwyl hulle na die instansie reis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beaumontstraat 63, Ocean View, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8ec61cc0faedce6fe5614e2b78470ff728b3be6c1c58593033cf6d84aaf545018700044cb9ed2941881894e3d28c144b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 63 Beaumont Road Ocean View, Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -29.908191052058 31.030809200664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!