LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Tulip Guesthouse | LekkeSlaap
+32

African Tulip Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 31 Des 2020.

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 17 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Nov 2020 tot 6 Des 2020.

Belasting en Ekstras

Tariewe word gekwoteer in Rand (ZAR) per kamer, per nag en dit sluit die tarief en belasting by.
Ons laat ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 6 en troeteldiere in die gastehuis toe nie. Alle kinders moet te alle tye onder die toesig van 'n ouer wees. Tariewe kan enige tyd verander sonder kennisgewing.
Geen kos, drankies, troeteldiere of rook word in die kamers toegelaat nie.
Rook word slegs in die buite-areas toegelaat.
'n Eerlikheidskroegie is beskikbaar.
Indien jy vroeg wil vertrek of laat gaan aankom, kan jy ons gerus kontak en ons sal ons probeer om dit vir jou te reël.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 180
Vanaf R787
per nag (vir 2 persone)
was R1 180
Vanaf R787
per nag (vir 2 persone)
was R1 180
Vanaf R787
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meiringstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9692d3968ca99d9daa615a9f022c20824b7e7649aa1e532da83a7c8160600decf6d10eff414883baad52a2b26434a50e72c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 180, nou Vanaf R787  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 8 Meiring Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.290247159327 19.137567934725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!