15% af Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Lemoenkloof Akkommodasie by African Violet Guest Room | LekkeSlaap
+21
+21

African Violet Guest Room

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berg En Dal-singel 16, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

African Violet Guest Room bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-gastekamer aan die voet van die rustige Paarlberg. Hierdie smaakvol gemeubileerde gastekamer is aan die hoofhuis gekoppel, maar het 'n eie ingang en is heeltemal privaat. Die eiendom is in 'n doodloopstraat in 'n rustige woonbuurt in die Paarl, 300 m van die Hoërskool Paarl Gimnasium en 1,6 km van Paarl se middestad af.

Die kamer het 'n koninggrootte-bed met Egiptiese gehalte-katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en USB-punte.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die straat onder 'n veiligheidslig vir 1 voertuig. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, ouers wat hul kinders se skoolaktiwiteite ondersteun, of almal wat die Wynlande wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by African Violet Guest Room sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir African Violet Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Berg En Dal-singel 16, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Violet Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berg En Dal-singel 16, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6440b835c5761a08a6fed8e0b15e14af499b985ac4ec0ae27ce58808ccd828516e3ed09865cda06f4f82041d47baa74ddd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Berg en Dal Close Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.721314518433 18.95618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za