15% af Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Lemoenkloof Akkommodasie by African Violet Guest Room | LekkeSlaap
+21

African Violet Guest Room

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir African Violet Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Herman S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Enkelreisiger

Modern, netjies, sentraal geleë in 'n stil area van Paarl naby aan die hoofstaat met alle geriewe daarin wat nodig is.

African Violet Guest Room is sentraal geleë naby die hoofstraat van Paarl. Met die intrapslag was alles presies soos geadverteer. 'n Lekker ruim kamer met 'n baie gemaklike koningsgrootte-bed. Moderne badkamer en kombuis met al die geriewe wat nodig is, insluitend 'n baie welkome lugversorger vir die warm somersdae en nagte. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, tog glad nie in mens se pad nie. Ek sal hierdie verblyf definitief weer besoek en sterk aanbeveel.

African Violet Guest Room's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, jy is enige tyd weer welkom!

African Violet Guest Room
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berg En Dal-singel 16, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6440b835c5761a08a6fed8e0b15e14af499b985ac4ec0ae27ce58808ccd828516e3ed09865cda06f4f82041d47baa74ddd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Berg en Dal Close Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.721314518433 18.95618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za