LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Africlassic River Lodge - Rivonia | LekkeSlaap
+68

Africlassic River Lodge - Rivonia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry-weg 21A, Rivonia, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Africlassic River Lodge - Rivonia bied gemaklike verblyf op die oewer van die Braamfonteinspruit, in 'n stil omgewing wat die uitsig en klank van lopende water insluit. Dié Afrika-lodge se dekor word in 'n glansende en kontemporêre wyse uitgebeeld.

Elke suite is na 'n Afrika-land vernoem en dit is met oorspronklike artefakte en linne van elke land versier. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n yskassie, en van die kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, breekware en eetgerei. 'n Smullekker ontbyt word elke oggend tussen 06:00 en 09:00 bedien. Die kamers word volledig skoongemaak. Die gastehuis bied pendeldienste na die lughawe op versoek, 'n wasgoeddiens, groot tuine, 'n sitkamer vir gaste, verskeie patio's, 'n konferensielokaal vir tot en met 100 afgevaardigdes en 'n restaurant op die perseel. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.

Gaste kan die voëls by die rivier geniet of hul kan in die swembad afkoel op warm somerdae. Daar is 'n gimnasium op die perseel, onbeperkte internet en 'n selfhelp-eerlikheidskroeg. Die gastehuis is ongeveer 7,2 km vanaf Montecasino en daar is 'n gholfbane naby.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Henry-weg 21A, Rivonia, Johannesburg, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 395
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henry-weg 21A, Rivonia, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmjC3VoUi81mZdu6MTmnGIFDs9FUL7rI8lsN63HhkysiDkhatRm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395  per nag (vir 2 persone) 21A Henry Road Rivonia 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.053347470434 28.053362449074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!