Afrique Somerset West
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 44 Beach Pad, , Somerset-Wes, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Afrique Somerset West skuil tussen die Kaapse Wynlande en Valsbaai. Die pragtige, historiese dorpie Stellenbosch is net 10 minute se ry vanaf Afrique. Hierdie selfsorgwoonstel is stylvol gemeubeleer, volledig toegerus en is in 'n sekuriteitskompleks geleë.
Die woonstel het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 persone: die eerste kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see, die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die volledig toegeruste kombuise het 'n yskas en 'n oond, en die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv-kanale en daar is ook 'n gemeubeleerde stoep met 'n gasbraai.
Die plaaslike restaurante en winkelsentrums is baie naby aan Afrique en een van die oudste wingerde in Suid-Afrika is in die buitewyke van Somerset-Wes geleë. Die woonstel is ook net 'n paar kilometer van die strand af en die see-uitsigte is absoluut asemrowend, dit is absolute toevlugsoord vir die siel.
Slaapplek
’n Bespreking by Afrique Somerset West sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- 44 Beach Pad, , Somerset-Wes, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 44 Beach Pad, , Somerset-Wes, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom