LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afrovibe Beach House | LekkeSlaap
+20

Afrovibe Beach House

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Afrovibe Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Deon J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Gesin met tieners

We enjoyed our stay at Afrovibe; close to the beach, great location.

Clean rooms. Friendly service. Breakfast and dinner was delicious. Will definitely stay there again.

Phillipp C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Phillipp C
Saam met vriende

Lekker geslaap, maar geniet nie die kommune-idee nie.

Ontvangs was nie flink nie, het ook vergeet om sleutel vir ons kamer te gee en het aand kragprobleme ondervind, handdoeke was skoon, maar nie vlekloos nie. Andersins lekker gebly in skoon kamer.

Pierre V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V
Enkelreisiger

Baie rustig en lekker stil atmosfeer.

Die rustige en stil atmosfeer laat mens van jou stres deur die jaar vergeet. Lekker loopastand van die see lekker loopafstand van die see en Pili Pili restuarant waar mens lekker kan kuier en die mooi sonsondergang kan sien.

Rozanne P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne P
Saam met vriende

Uitstekend gewees.

Heerlike naweek. Baie netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel.

Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R470
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 53, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNGJjNTY4LWJkMWItNGFkZi1hMzliLWQyNmE5OThjNTYyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 53 Claude Urban Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0353298 22.8088349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!