Afsaal 1010
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 21, Afsaal 1010, Amanzimtoti, 0154, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Afsaal 1010 is 'n selfsorg-woonstel op die strand in Amanzimtoti, met 'n uitsig oor die see en slaapplek vir 6 gaste.
Dié woonstel is op die 10de verdieping en het 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad. Gaste moet asb. hulle eie strand- en badhanddoeke, asook afdrooglappe saambring. Daar is ook 'n tripel-stapelbed en 'n slaapbank in die sitkamer.
Die kompleks spog met gemeenskaplike braaigeriewe en onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek.
Afsaal 1010 is net 800 m van 'n swembad af en gaste kan op die strand gaan stap, visvang, swem of snorkel. Amanzimtoti het 'n verskeidenheid restaurante, winkels en gaste kan die Sardientjieloop tussen Junie en Augustus beleef, asook die Amanzimtoti Bird Sanctuary, Ilanda Wilds Natuurreservaat, Splash Water World Waterpark en nog meer besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Afsaal 1010 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Strandweg 21, Afsaal 1010, Amanzimtoti, 0154, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Afsaal 1010 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 21, Afsaal 1010, Amanzimtoti, 0154, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom