Afsaal 408

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Afsaal 408 is in Amanzimtoti en bied gehalte-verblyf in 'n hoë gebou op die strand naby geriewe soos restaurante, winkels, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV en spog met 'n uitsig oor die warm Indiese Oseaan vanaf die sitkamer en die balkon.

Die woonstel is bereikbaar met 'n hyser en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal 408 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Arabies
  •  Kroaties
  •  Deens
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Duits
  •  Grieks
  •  Hongaars
  •  Italiaans
  •  Japanees
  •  Persiese
  •  Pools
  •  Portugees
  •  Russies
  •  Spaans
  •  Sweeds
  •  Switsers
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal 408 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za