Amanzimtoti Akkommodasie by Afsaal Holiday Flat | LekkeSlaap
+25

Afsaal Holiday Flat

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). vir verblyf voor 22 September 2020

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 411 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Amanzimtoti. Die kompleks is sentraal geleë naby die strand, winkelsentrums en die treinstasie.

Die woonstel bied pragtige see-uitsigte en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid is opgegradeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 moderne badkamers een met 'n bad en 1 met 'n stort en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel, en die leefarea het 'n TV en DVD-speler. Die kompleks bied ook 'n braai-area en daar is veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde motorhekke beskikbaar.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Amanzimtoti-Gholfklub, Illovo-strandmeer Natuurreservaat, Amanzimtoti Voëlbewarea en Splash Water World in.

Blomme, vonkelwyn, sjokolades, ens. kan op versoek vir 'n verjaarsdag, 'n verlowing of pasgetroude paartjies voorsien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Afsaal Holiday Flat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Afsaal Holiday Flat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Afsaal Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R700
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
was R700
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVH598SwZEGba79k27IuLWcZqr3ghOUgUWOJQEeQPb1k670qJ7v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R490  per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.056027003383 30.884458601189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za