LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Holiday Flat 1010 | LekkeSlaap
+7

Afsaal Holiday Flat 1010

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R545 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 1010 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in Amanzimtoti. Hierdie kusdorpie is uiters bekend vir sy subtropiese klimaat en lang, goue strande.

Die woonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n slaapbank en 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Daar is 1 badkamer met net 'n bad.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Eenhede word teen 'n addisionele koste skoongemaak indien jy dit vooraf reël.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Afsaal Holiday Flat 1010
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Afsaal Holiday Flat 1010 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R545
per nag (plek vir 6)
Vanaf R545
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3YTM3YTc0LWQyY2MtNGE4Ny1iMDNmLWI0OTg2MDAxYzBlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R545  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!