Afsaal Holiday Flat 108

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 108 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Amanzimtoti. Dié kusdorpie is veral bekend vir sy subtropiese klimaat en goue strand.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 6 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het net 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. En 'n skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste - dit moet vooraf gereël word.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar agter hekke met afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 108 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 108 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R635 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za