Afsaal Holiday Flat 307

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 307 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in Amanzimtoti. Hierdie kusdorpie is beroemd vir sy subtropiese klimaat en lang, goue strande.

Die woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir nog 2 gaste. Daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Eenhede word teen 'n addisionele koste skoongemaak indien jy dit vooraf reël. Daar is 'n beskutte balkon.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 307 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 307 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R635 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za