LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Holiday Flat 307 | LekkeSlaap
+6

Afsaal Holiday Flat 307

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Afsaal Holiday Flat 307
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ruth P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth P
Gesin met klein kinders

My verblyf was awesome, sal weer terugkom.

Die omgewing is lieflik, die area is veilig. Ons het lekker rondgeloop. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ek en my gesin het dit baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

My stay at flat 307 was awesome. in fact we are coming back again this year.

The environment was lovely, the area was safe. We walked around quite a lot. The staff was so friendly and helpful. My family and I really enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maryna V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en lekker.

Ek kan 307 vir seker aanbeveel ek was nogal baie verras aangesien dit 'n ou gebou is was alles baie netjies personeel vriendelik en hulpvaardig ek sal vir seker weer daar heen gaan. View to die for. As ek iets kan aanbeveel is dit dalk om 'n waaier in die tweede kamer in te sit. Baie dankie.

Driekie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Driekie B
Gesin met klein kinders

Die uitsig oor die see heeldag was amazing. Die woonstel is skoon en netjies, sal weer daar bespreek.

Sien sterre.

Christof M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christof M
Gesin met klein kinders

Met 'n glasie in die hand kon ons van alles vergeet!

Die plekkie was skoon en netjies. Alles wat ons benodig het was daar. Puik!

Yolanda R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Lieflike woonstel naby mall en strand.

Trinity C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trinity C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience and good accommodation.

Good and professional accommodation, my stay was worth it, enjoyed it very much. Tranquil and clean place, very close to the sea.

Karolien K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karolien K
Gesin met klein kinders

Dit was, soos altyd, baie lekker gewees.

Afsaal is goed geleë en naby als. Woonstel het als in wat mens nodig het. Ideaal vir vakansie.

Mokgadi M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi M
Saam met vriende

The place is clean and has a great view.

The place is great but the parking bays are too small to fit the car and be able to open the doors.

Rob S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob S
Gesin met klein kinders

Luilekker gebly op strand.

Ons as familie van 4 met skoonouers het lekker gebly op die strand, goeie sekuriteit, (tags en remotes werk goed), klein winkelsentrum agter kompleks vir alle behoeftes maak die lewe makliker. Eenheid op die derde vloer met trappe en 'n hysbak was voldoende vir 4 volwasses en 2 klein kinders. Sal 'n dakwaaier en/of aircon vir eenheid voorstel en 'n paar klein goedere kort aandag, maar oor die algemeen baie lekker gebly.

Quinton M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Quinton M
Gesin met klein kinders

Gebou is al oud en lui. Kamer 307 was baie netjies en 'n klas bo die gebou waarin hy is.

Ons het die tydjie geniet en wil nie Afsaal slegpraat enigsins nie. Ons moet wel sê kamer 307 was vir ons meer modern en visually beter maintain as die gebou self. Maar ons aanvaar dit is 'n ou gebou. Dit was darem nie vuil nie, net oud. Ons sal die kamer aanraai vir die prys wat ons betaal het.

Anzel L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel L
Gesin met klein kinders

Very relaxing and very neat.

Awesome flat and second shower in room a bonus. Will be back for sure.

Debbie Z - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Ligging goed.

Heerlik gebly. Stel voor daar word badmatjies voorsien. Daar sal beslis gordyne in die badkamervensters gehang moet word want die blindings is plek-plek stukkend en almal wat verbyloop kan in die badkamer insien. Die staf was baie vriendelik en die ligging binne loopafstand van winkels ens. Sou verkies het as daar 'n ingeboude braai op die stoep was asook net 4 plastiekstoele om op die stoep te sit. Ek sal die woonstel beslis aanbeveel.

Martika T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martika T
Gesin met klein kinders

Awesome vakansie!

Dankie vir 'n lekker eenheid waarin ons kon woon. Dit het regtig gevoel soos 'n vakansie, beddens was baie gemaklik, plekkie was baie ruim en skoon. Julle sal my weer sien!

Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMDQwZTdlLWZlYzItNDlkMi1iY2MwLWU1YzU3ZmM0MjkxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!