LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Holiday Flat 307 | LekkeSlaap
+6

Afsaal Holiday Flat 307

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 350 administrasiefooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

- Gaste het toegang tot gratis parkeerplek vir 1 voertuig en vir enige addisionele voertuig word R20 per dag gehef.
- Deposito's wat reeds betaal is sal slegs terugbetaal word indien die bespreking gekanselleer word.
- Geen fooie sal terugbetaal word indien gaste vroegtydig vertrek nie.
- Alle besprekings moet skriftelik gekanselleer of gewysig word.
- Direkte bankoordragte of bankinbetalings word aanvaar solank jy die bewys van betaling aan ons kantoor faks of e-pos.
- Met aankoms moet jy eers registreer en 'n vrywaringsvorm teken wat Afsaal vrywaar van enige aanspreeklikheid vir 'n gas se verliese of beserings. Gaste teken ook 'n vorm waarin hulle onderneem om Afsaal se reëls en regulasies na te kom.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie. Indien jy hieraan skuldig bevind word, word 'n boete van R500 gehef en moet jy die eenheid onmiddellik ontruim.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMDQwZTdlLWZlYzItNDlkMi1iY2MwLWU1YzU3ZmM0MjkxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!