Afsaal Holiday Flat 310

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 310 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Afsaal-kompleks in Amanzimtoti, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy subtropiese klimaat en goue strande.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort en 'n wasbak. Daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. Die sitkamer het 'n tripelstapelbed en bied slaapplek vir 3 gaste met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is ook 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Eenhede word teen 'n ekstra fooi skoongemaak dit mits vooraf gereël word.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerhekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 310 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 310 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R545 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za