LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Holiday Flat 505 | LekkeSlaap
+7

Afsaal Holiday Flat 505

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R545 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 505 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Amanzimtoti. Dié kusdorpie is bekend vir subtropiese klimaat en eindelose goue strande.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 6 gaste. Die slaapkamer is in 2 verdeel en het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapbank vir 2. Daar is 1 badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die oopplan-leefarea is deel van die slaapkamer, het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en DVD-speler. Die eenheid word daagliks skoongemaak indien vooraf gereël en teen ekstra koste.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Afsaal Holiday Flat 505
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Strandweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Afsaal Holiday Flat 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R545
per nag (plek vir 6)
Vanaf R545
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYWI5NjU4LTI2NDktNGIzMy04OGQ5LTdiMGQ4MDQ5ZGMxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R545  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!