LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Holiday Flat 505 | LekkeSlaap
+7

Afsaal Holiday Flat 505

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Afsaal Holiday Flat 505
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
David K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met mooi see-uitsig.

Eenheid was netjies en skoon, kan dalk net daaraan dink om 'n ordentlike dubbelbed in te sit, die opslaanbed is baie knopperig en slaap ongemaklik. Ek en my vrou moes maar op enkelbed slaap.

Aleke G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleke G
Gesin met tieners

Baie lekker.

Temperatuur was uitstekend en gasvryheid was goed. Het lekker gewoon. Sal enige een aanbeveel om te gaan.

Sonette B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B
Saam met vriende

Woonstel self is netjies en naby die strand, area het net nie vir my baie veilig en gelyk en gevoel nie.

Woonstel is netjies en skoon, sal wel so paar verbeteringe aanbring soos die dakwaaiers regmaak (hulle spoed is baie stadig) en in 'n warm plek soos Durban is 'n waaier baie handig. Sal ook baie gaaf gewees het as daar dalk net toiletpapier was. Mens verwag darem dat daar sal wees al is dit 'n selfsog-eenheid al is daar net 1 rolletjie sodat mens kan sien jy moet jou eie kry.

Susan P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulpvaardig vriendelik.

Al wat ek wel sal bysit is aircon, want dit is baie warm.

Nico S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Lekker veblyf.

Net jammer die plek was nie reeds skoon teen 14:30 nie.

Michelle N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle N
Gesin met tieners

Baie lekker.

Ongelukkig was die eenheid nig nie skoon gemaak toe ons 14:00 ingeklok het nie. Hulle het eers 15:00 kom skoonmaak nadat ons dit onder hulle aandag gebring het. Andersins was die verblyf baie lekker.

Yolande S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande S
Gesin met klein kinders

Waarde vir jou geld.

Afsaal 505 het als wat ons nodig gehad om 'n heerlike vakansie te geniet. Skoon, netjies, fantastiese see-uitsig en baie sentraal. Sal dit definitief aanbeveel en sal weer hier kom bly tydens vakansie.

Berdene V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ek sou net verkies dat daar 'n ekstra gordyn by die stoep ingang sou wees om te kon toetrek vir privaatheid in die nag.

Reinet W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinet W

Baie lekker en gerieflik.

Sou net graag lamp in sitkamer en leeslampies by die beddens wou gehad het, die ligte is baie skerp in beide kamers. Verder baie lekker en goed ingerig.

Fanie J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie J
Gesin met tieners

Awesome.

Dankie baie vir 'n wonderlike vakansie met puik verblyf.

Maryna O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna O
Gesin met tieners

Baie goed gewees.

Baie tevrede gewees, goeie see-uitsig gewees. Sal dit weer besoek.

Arthur J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur J
Gesin met tieners

All I can say: Good.

Will go back anytime with family and friends.

Nicolette W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette W

Naby aan strand.

Netheid en stoof was 'n krisis. Maar die res was heerlik.

Nico C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, beste plekkie gehad.

Ons sal definitief weer daar gaan bly, alles rustig. Ampie was altyd daar indien benodig. Was awesome plek gewees.

Talitha S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha S
Gesin met klein kinders

Will go to Afsaal again and again.

We enjoyed staying there and will definitely go there again and would recommend to any one. Wonderful sea view.

Johan P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, die uitsig oor die see wat 2 min se loop weg was.

Sal volgende jaar met Comrades weer hier wil bly. Met die winkels net oor die pad en 'n klomp eetplekke ook in die winkelsentruim of loopafstand. Die geplaveide voetpaadjie langs die strand en die kilometers van strand wat wil 'n ou meer hê. Die Afsaal gebou is nou nie die nuutste nie maar die woonstel is redelik nuut opgegradeer.

Vanaf R545
per nag (plek vir 6)
Vanaf R545
per nag (plek vir 6)
Vanaf R545
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYWI5NjU4LTI2NDktNGIzMy04OGQ5LTdiMGQ4MDQ5ZGMxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!