Afsaal Holiday Flat 509

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Afsaal 505 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Amanzimtoti, 'n kusdorpie wat bekend is vir sy subtropiese klimaat en uitgestrekte, goue strande.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 4 mense. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Die woonstel het 1 badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n stoof, en die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste, indien dit voor die tyd gereël is.

Die Afsaal-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en ons voorsien veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 509 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 509 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R545 R382 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za