Afsaal Holiday Flat 601

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 601 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in Amanzimtoti wat bekend is vir subtropiese klimaat en lang goue strande.

Die woonstel bied verblyf vir 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 slaapbanke in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n beskutte balkon.

Eenhede word met 'n vooraf reëling teen 'n addisionele koste skoongemaak. Die Afsaal-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdak parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 601 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 601 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R545 R382 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za