Afsaal Holiday Flat 602

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Afsaal Vakansiewoonstel 602 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte wat in Amanzimtoti geleë is. Dié kusdorpie is bekend vir sy subtropiese klimaat en lang strande.

Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is slaapplek vir tot 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 'n driedubbele stapelbed en 'n enkelbed. Daar is ekstra slaapplek op die slaapbank in die leefarea. Daar is 2 badkamers met 'n bad, toilet, aparte stort, en 'n aparte toilet beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. 'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen ekstra koste gereël word.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheer-hekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 602 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 602 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R635 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za