Amanzimtoti Akkommodasie by Afsaal Holiday Flat 609 | LekkeSlaap
+5

Afsaal Holiday Flat 609

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Holiday Flat 609, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R545 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 609 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in Amanzimtoti. Dié kusdorp is bekend vir sy subtropiese klimaat en lang, goue strande.

Die woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die slaapkamer. Die toilet is apart van die badkamer.

Die kombuis is toegerus om maaltye voor te berei. Daar is gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur.

Die eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra fooi indien dit vooraf gereël word. Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal Holiday Flat 609, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Holiday Flat 609, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnP6eVFjCokMzJ98kkZfo5JfG6Lsp4anpA8MYwU8wV6AL55UaDr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R545  per nag (plek vir 2) 21 Beach Road Afsaal Holiday Flat 609 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za