Afsaal Holiday Flat 712

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 712 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in Amanzimtoti. Dié kusdorp is bekend vir sy subtropiese klimaat en lang, goue strande.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv.

Die eenhede word skoongemaak teen 'n ekstra fooi indien dit vooraf gereël word. Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 712 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 712 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R635 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za