Amanzimtoti Akkommodasie by Afsaal Holiday Flat 910 | LekkeSlaap
+8

Afsaal Holiday Flat 910

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Vakansiewoonstel 910, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 910 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig en is in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorp wat bekend is vir sy subtropiese klimaat en lang, goue strande.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n drieplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.

Eenhede word skoongemaak indien vooraf gereël teen 'n ekstra koste. Die Afsaal-kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal Vakansiewoonstel 910, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Vakansiewoonstel 910, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b2Du1MyMN4toJ1XKUWqL1xbdLH0pvwwMuRB69k9cQKrGgZ2AP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 4) 21 Beach Road Afsaal Holiday Flat 910 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za