Afsaal Vakansiehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Afsaal Vakansiehuis is 'n lieflike vakansiehuis in die bekende kusdorpie Hermanus. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie strande en ander gedeeltelike see-uitsigte.

Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. 'n Lieflike houtdek met see-uitsigte, eetarea en 'n gasbraaier is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, walviskyk, perdry, wynproe, see-kajakvaart, bergfietsry en gholf in.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Vakansiehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Vakansiehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 8)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za