Parys Akkommodasie by Afsaal | LekkeSlaap
+23

Afsaal

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Afsaal
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Schalk J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk J
Saam met vriende

Gerieflik, rustig en waarde vir geld.

Ons het lekker geslaap. Rustige omgewing en baie veilig.

Antoinette P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette P

Eersteklas!

Afsaal was baie skoon en netjies met rustieke dekor wat jou baie tuis laat voel. Die geriewe is goed ingerig en die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Werklik 'n aanwins om daar oor te slaap. Sal weer daar verblyf bespreek indien ons weer in daardie rigting reis.

Hannu L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Afsaal is 'n rustige ontspanne atmosfeer. Ons sal enige tyd weer daar oornag. Kamers is skoon en omgewing is rustig.

Linda S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Besigheidsreis

Mooi, netjies, skoon en die personeel is baie vriendelik.

Netjies skoon kamer met koffiegeriewe. Yskas was baie welkom.

Leandra G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis.

Wat 'n wonderlike plekkie met die beste mense. Dit was 'n wonderlike aand gewees.

Gerda V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar jy met ware gasvryheid ontvang sal word.

Goeie waarde vir geld, baie netjies. Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Afsaal sal ons weer sien, sal vir seker aanbeveel.

Irma P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons het heerlik gebly. Dankie dat julle ons tegemoet gekom het met die vroeg inboek. Ideaal geleë en niks het kort gekom nie.

Afsaal's terugvoer

Baie dankie ons waardeer jul positiewe gesindheid.

Groete

Afsaal
Pamela V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies.

Baie goeie oornagverblyf. Ons het gemaklik in die kleiner eenheid gebly terwyl daar ook gaste in die groter eenheid was. Die enigste ongerief is dat die braai- en kuierarea gedeel moet word en dat daar net 2 Afrikaanse TV-kanale in ons eenheid beskikbaar was. Nogtans dankbaar vir sulke netjiese verblyf en vriendelike gasvryheid teen 'n redelike prys. Beslis goeie waarde vir geld.

Desiree D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, vriendelik, home away from home, heerlik en rustig.

Ons was nie veel tuis nie, het die omgewing verken. Koos en Marie is vriendelike mense wat ons baie welkom laat voel het, sal beslis weer gaan kuier.

Bok B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en netjies.

Sal graag net eie braaigeriewe wou hê en nie deel met ander gaste nie.

Celeste B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met vriende

Fantastiese gasvrou.

Ons gasvrou Marie het baie aandag aan al ons behoeftes geskenk, selfs al het ons nie besef dat ons iets nodig het nie. Daar was muffins by aankoms, 'n sambreel toe dit begin reën, ekstra komberse is afgelewer toe die weer verander het en 'n algemene warm welkom-gevoel. Die verblyf was super skoon en netjies. Ons was mal oor die binnebraai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous host.

Our host Marie, was very attentive to all our needs, even if we didn't realise we required anything. There were muffins on arrival, an umbrella when it started to rain, extra blankets were delivered when the weather changed and an overall warm welcome feeling. The accommodation was super clean and neat. We loved the indoor-braai.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Afsaal's terugvoer

Dis baie lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons doen regtig ons bes om diens van goeie gehalte te lewer. Dit was ook maklik om julle te akkommodeer.

Mooi dag verder.

Groete

Afsaal
Alma D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese kamer, met al die geriewe nodig.

Afsaal's terugvoer

Beste Alma,

Baie dankie vir goeie terugvoer. Dit was aangenaam om julle te kon huisves.

Mooi loop.

Groete,
Afsaal Verblyf

Afsaal
Charmaine S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ons verblyf by Afsaal was baie lekker. Alles was netjies en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik en kan nie genoeg vir jou doen nie. Sal definitief Afsaal aanbeveel.

Afsaal's terugvoer

Julle was self gemaklike gaste. Hoop ons sien mekaar weer. Dankie vir positiewe gradering.

Afsaal
Rienie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gewees.

Baie netjies, vriendelik met ontvangs. Sal dit aanbeveel en ons het baie lekker gekuier en gebly. Sal weer daar gaan oorbly vir 'n naweek. Bekostigbare verblyf.

Afsaal's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer, mooi naweek.
Groete

Afsaal
Marita L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons verlang het.

Baie veilig, netjies en skoon. Ideaal vir oornagverblyf.

Ronald V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om daar te bly.

Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Marina L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, alles mooi skoon en gerieflik.

Alles was beter as verwag, geen probleme.

Anthony K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K
Enkelreisiger

Verwelkomend en gasvry. Regtig aanbevelenswaardig.

Uitstekende diens. Gasvryheid en behulpsame gashere. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Christo G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie rustige omgewing. Fantastiese gasvryheid.

Afsaal's terugvoer

Beste Rene,

Baie dankie vir jul positiewe gradering, ons waardeer dit.

Groete,
Marie

Afsaal
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bredellstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGrTeEjgtkm8M6NTRlFHEQasIG18513ByeqawhUPXFX89FGmnKF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 16 Bredell Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.9201172 27.4522356
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za