Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

After8 Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

After8 Bed and Breakfast is ’n pragtige, huislike gastehuis, 60 m vanaf die Kleinbaai-hawe in Stilbaai. Dié gastehuis word deur die eienaars, Chrissy en Colin, bestuur, en hulle bied persoonlike aandag en diens wat ’n onvergeetlike tyd by After8 Bed and Breakfast verseker.

Die gastehuis is stapafstand van die rotspoele, kuspaadjies en die beginpunt van die haaihokduik-toere af. As gevolg van dié ideale ligging, is After8 Bed and Breakfast die perfekte wegbreekplek vir avonturiers, natuurliefhebbers en ook diegene wat na ’n rustige vakansie smag.

Verblyf word in 3 pragtige gastekamers gebied, elk met sy unieke styl. Elke kamer het ’n slim-TV met Netflix. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

’n Volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetarea bedien. Daar is ’n gemeenskaplike buitebraai en ’n gesellige beskutte hoekie waar gaste heerlik kan ontspan en saam kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir After8 Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink After8 Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 9, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf0f2616f2300d7f7527cf34ae1298d874133ef35138e6d799a4621924651258773dcee8fd23bf214c2b6586078a2fec165b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 9 Mossel Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.615692 19.354131