LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A&G Ventures | LekkeSlaap
+9

A&G Ventures

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 247, Vischkuil AH, Springs, 1559, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A&G Ventures is op 'n kleinhoewe in Vischkuil, Springs en bied verblyf aan sakereisigers en oornaggaste.

Dié verblyf word gebied in 'n enkelwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf en yskassie toegerus, perfek vir verhit- en eetmaaltye. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis is 20 km vanaf Delmas, 16 km vanaf Springs en 19 km vanaf Nigel.

Slaapplek

’n Bespreking by A&G Ventures sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Derdestraat 247, Vischkuil AH, Springs, 1559, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 247, Vischkuil AH, Springs, 1559, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fGPWSu4vJEGDu974eLayWZi3IA4Rk7FRk4fXMZaSOg4t1zZKx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 247 Third Street Vischkuil AH 1559 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.292450714959 28.60855141656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!