Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agama River Camp

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Agama River Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Raymond L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby genoeg aan Sossusvlei.

Aangename plek, besig met groot opgraderings, maar dit het nie gepla nie. Kombuis en personeel is puik, kos van goeie gehalte, maar effe aan die duur kant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya E
Gesin met tieners

Rusplek naby Sossusvlei.

Ons het heerlik gebly en lekker geëet. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Jammer ons het nie vooraf geweet van die intensiewe konstruksie wat aan die gang is nie. Ons sou dalk steeds daar gebly het, maar dan teen 'n afslagprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Peter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Food was great but we did not book to stay in a construction site.

We were never notified that they were building so on arrival we had to ask a labourer sleeping on our veranda to please move. Everywhere we walked there was building going on until 7 at night and then at 7 in the morning. The food was great, as was Belinda who was shocked that we were not given the option to cancel as other guests were. We only stayed one night as two would have been unpleasant. Belinda promised us a refund of the one night. It is very expensive per night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kos was heerlik maar ons het nie bespreek om op 'n bouperseel te bly nie.

Ons is nooit in kennis gestel dat hulle so bou nie, ons moes 'n arbeider wat op ons stoep slaap vra om te beweeg. Oral waar ons geloop het, was daar gebou tot 7 in die nag en dan om 7 in die oggend. Die kos was wonderlik, soos Belinda wat geskok was dat ons nie die opsie gekry het om te kanselleer soos ander gaste nie. Ons het net een nag gebly, want twee was onaangenaam. Belinda het ons 'n terugbetaling van een nag gegee. Dit is baie duur per nag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Very good accommodation, everything according to the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kiewiet B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kiewiet B
Gesin met klein kinders

Baie goed en aangenaam.

Besienswaardighede soos Sossusvlei naby, sorg vir kontant. Baie sentraal in afgeleë mooi deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvena C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena C

Pragtige opset, verseker 'n tweede besoek werd.

Ons was 'n familiegroep van 8 volwassenes en 1 kind onder 1 jaar wat gekamp het. Uitstekende kampplek met genoeg skadu. Ablusiegeriewe is pragtig en skoon. Swembad 'n lafenis. Sal graag weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in die natuur.

Ons ontvangs was baie vriendelik en die kantoorpersoneel was uiters behulpsaam - ek kon vanaf die kantoor 'n telefoonoproep maak sonder enige ekstra onkoste. Die kampeerplek wat aan ons toegeken is (no 6) was regtig kleinerig en die boswa kon kwalik gedraai word. Die terrein is daagliks skoongevee/gehark en die vuurmaakplek is skoongemaak. Die badkamers was egter teleurstellend. Dir kort 'n ernstige laag verf en die storte se vloere is rou sement. Oor die algemeen nie skoon nie. Die verblyf was verder aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Buys S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die plek om die ongelooflike Namib te waardeer.

Alles was in plek, die diens goed en die omgewing asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 tussen Solitaire en Sesriem, Sesriem Canyon, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e764994c100259cb7e1bac02ed4f252cc88478e444ecc6531f0497019c460947903c0786c0507f79355844d24f46ba67b31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 510 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 C19 between Solitaire and Sesriem Sesriem Canyon 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.1454283639 15.96072364418