LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Agapé Guest House | LekkeSlaap
+32

Agapé Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheazicht-weg 19, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Agapé Guest House bied gaste-verblyf in die Tygervallei-omgewing in Bellville, Kaapstad. Die gastehuis is naby Tygervallei-winkelsentrum, High Street en Durbanweg.

Verblyf by Agapé Guest House beskik oor 6 unieke gastekamers. Elke kamer het sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, strykyster, werkstasie, tee- en koffiemaakgeriewe, vars beskuit en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix in elke kamer.

Van die kamers het genoeg spasie vir 'n bababed of hoë stoeltjie. Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen verskillende kostes gereël word. Die huis het 'n groot swembad en lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en die eiendom het 'n elektriese heining en sekuriteitskameras op die buite-areas.

Agapé Guest House is 25 km vanaf Kaapstad se middestad en 28 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Agapé Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rheazicht-weg 19, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agapé Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheazicht-weg 19, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1db62764b22d9f9d84a02a3737617fc388853cb12e04d56aa8085ef0cb45d8643c95a59169972fc0e16e29e48119119ade0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 19 Rheazicht Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.877147713373 18.643127038623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!